Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -17 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -17 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -21 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 day ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 day ago

Vrydag se stout grappie

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Aangesien Auntie Freda nog skottelgoed was sal ek maar n grappie plaas

Die meisie bring haar lang takhaar kerel huis toe vir die eerste keer .Hy het n leer baadjie aan en sulke vieselike oor-ringe .Die Ma en Pa kyk net en se niks die meisie nooi die ou vir aand ete .So sit hulle om die tafel en eet ,toe almal klaar ge-eet het sit hulle net daar die skottelgoed word nie verwyder van die tafel af nie en niemand se n woord .Die meisie fluister in die kerel se oor dat die eerste persoon wat praat moet die tafel afdek en skottel goed was .Hmmm dink die kerel en hy steek sy hand in die meisie se bloes in .Niemand se n woord die kerel staan op gryp die Ma en soen haar vurig .Weer se niemand n woord skielik begin dit te reen en die kerel haal sy Vaseline uit om op die Harley Davidson se chrome dele te vryf sodat dit nie roes nie .Die Pa sien die bottletjie Vaseline spring rats op en kondig aan Okay ,Okay ek sal die damn skottelgoed was .

Die ou sit in die kroeg en geniet sy drankie .Klop n vent op sy skouer en se Oi ……Jy….. Vir wat vertel jy almal my vrou het n moesie op haar Moemfie .Se die kerel Jy het my verkeerd verstaan Ek het nie gese dit lyk soos n moesie nie Ek het gese dit voel soos een .

0

Jannie se pa is lus om n knippie te vang maar Jannie hang in die huis rond .Sy pa roep hom en gee hom n suig stokkie en sy hy moet op die balkon gaan staan en alles wat buite aangaan rapporteer.So se Jannie "Daar ry die Smit's kerk toe .Ek sien die Fouries kom van die winkel af .Die Ferreras was hulle kar en Billy se ma en pa het weer seks .Geskok vra die pa "En hoe weet jy dit? " nee se Jannie Ek sien Billy staan op die balkon met n suig stokkie

0
Centurion

Dusty

Fri, 13/04/2018 - 12:15

In die klas sê die juffrou elkeen moet beskryf wanneer hulle benoud was.

Jannie vertel dat een aand toe sy ma en pa uit was loop hy in hulle kamer rond en krap in alles. Terwyl hy so besig was het hy nie gehoor sy ouers het terug gekom nie. Hulle was al oppad kamer toe.

"Was jy toe benoud" vra die juffrou.

"Nee" sê Jannie. Hy klim toe sommer in die bedkassie om weg te kruip.

"Was jy toe benoud" vra die juffrou

"Nee" sê Jannie. Sy pa loop toe om die bed en kom staan voor die bedkassie.

"Was jy toe benoud" vra die juffou

"Nee" se Jannie. Maar toe sê sy pa kliphard. "Ek is nou so op gewen ek skop sommer die bedkassie in mekaar"

"Toe was ek benoud juffrou" sê Jannie

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 20/04/2018 - 07:19

An attractive young woman on a flight from Ireland asked the Priest beside her, 'Father, may I ask a favor ?

'Of course child. What may I do for you?'

'Well, I bought my mother an expensive hair dryer for her birthday. It is unopened but well over the Customs limits and I am afraid they will confiscate it. Is there any way you could carry it through customs for me? Hide it under your robes perhaps ? 

'I would love to help you, dear, but I must warn you, I will not lie.'

"With your face, Father, no one will question you"

When they got to Customs, she let the priest go first. The official asked,

"Father, do you have anything to declare?"

"From the top of my head down to my waist, I have nothing to declare.."

The official thought this answer strange, so asked, "And what do you have to declare from your waist to the floor?"

"I have a marvelous Instrument designed to be used on a woman,

but which is, to date, unused.."

Roaring with laughter, the official said, 

"Go ahead, Father.

Next Pls..."?

 

0
Meyerton

Segekok

Fri, 20/04/2018 - 07:29

Twee vroumense speel golf. Die 1ste een slaan af en kyk in afgryse hoe haar bal reguit na ñ groepie mans trek daar naby. 

Die bal tref die een man en onmiddellik slaan hy sy hande tussen sy bene saam en val op die grond.

Die vrou hardloop onmiddellik oor en begin sommer al op ñ afstand verskoning aan te bied vir die ongeluk.

“Ek is jammer, ek is ñ Fisio en as jy my toelaat kan ek probeer om die pyn te verlig?”

“Dit is okay ek sal oor ñ paar minute dalk weer reg wees,” kreun die man, terwyl hy steeds opgekrul lê met sy hande tussen sy bene.

Die vroutjie voel baie sleg en op haar aandrang laat hy haar toe om te help. 

Sy neem versigtig sy hande weg, maak sy gulp oop en sit haar hand in. Sy gee hom ñ baie sagte massering en vra vir hom: “Hoe voel dit nou?”

“Ek voel baie beter, maar ek dink nog steeds my duim is gebreek.”

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 20/04/2018 - 09:17

Ai, maar julle is skerp vanmôre !  Dankie !

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 20/04/2018 - 10:02

'n Pa, ma, seun en dogter sit en gesels.  Vra die seun vir sy pa:  "Pa, hoeveel soorte tieties is daar?"

"Wel, seun, tieties gaan deur drie fases.  Eers is hulle soos spanspekke, rond en ferm.  Dan word hulle soos pere, nog mooi maar hang 'n bietjie.  Daarna raak hulle soos uie.  Jy sien hulle maar hulle maak jou huil."

Die ma en dogter is baie verontwaardig  en die dogter vra vir haar ma: "Ma, hoeveel soorte willies is daar?"

"Wel, my kind, willies gaan ook deur drie fases.  Eers is hulle soos 'n eikeboom, magtig en sterk.  Dan word hulle soos berkehout, buigbaar maar nog bruikbaar.   Daarna raak hulle soos 'n Kersfeesboom.   Dood vanaf die wortels op en die balle is net vir versiering."

He-he. blush

0
Meyerton

Segekok

Fri, 20/04/2018 - 11:29

Sielkundige besoek n groep mense in hulle werksplek. Vertel toe vir die mense die wat gereeld sex kry is die gelukkigste mense wat hy ken.   Agter in die groep is daar n man, kyk hy smile van oor to oor . Dit is net tande.  Die sielkundige reken hom... " Jy het seker baie gereeld sex om so te kan smile.” Nee seg die man. NET EEN KEER PER JAAR..  Sielkundige  vra toe maar hoekom is hy dan so gelukkig..  Antwoord hy..." WANT DIT IS VANAAND

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus