6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -2 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -4 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -9 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -10 hours ago

Gesins fotos

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ek dan nou maar die voortou neem, en begin met die fotos by die name bring.

Dankie Arie. Ek is van Middelburg en is gehoorgestremde man en dra albei ore gehoorapparate maar darem nie doofstom nie laugh Ek kamp met die daktent, boswa en karavaan. Karavaan word gebruik vir laner tye op 1 kampstaanplekke, boswa en daktent vir naweke en toerkampe. Ek is nog dom met rekenaars en hopenlik sal leer om soos bovin te tik laugh

0
Waar my wa staan

Arie

Sat, 05/05/2018 - 15:58

Dassie, jy lyk vir my vreeslik bekind, ek het nogals baie in Natal en veral Durbs by the sea uitgehang, het ons nie al erens ontmoet nie??

Die familie foto ding, nou kyk daar het ek 'n probleem, Petra weier volstrek dat daar fotos van my geneem word, sy reken dat al die girls loop al reeds agter my aan, met fotos orals versprei sal dit dan glo onuithoubaar word vir haar?

Terloops die "steel" fotos van my, soos deur DK en andere geneem is nie regtig ek nie, hulle het maar net gedink dis ek, dit is maar my lelike vermoming wat ek aansit as hier mense is wat my naam ken.

0
Meyerton

Segekok

Sat, 05/05/2018 - 16:52

Hier is die foto van die Segekok gesin.  Die kinders wil nooit stil staan vir n foto nie...

 

Segons

0

Ek se baie dankie aan al die lede wat hulle foto's geplaas het .Arie nee glo nie ek het jou al persoonlik ontmoet nie hulle se mos elke ou het n "double " in die lewe . Ek stem met Petra om jou foto op sosiale media vry te laat is noodlottig vir haar . Soos jy se n dis maar n "handsome "man se lot in die lewe  laugh

 

0

As ek so na stoffel se foto kyk lyk dit vir my of Arie nou lkker kompetisie het .N Mooi man bly maar n mooi man laugh

0
Waar my wa staan

Arie

Wed, 09/05/2018 - 15:19

Ai oom Harry, kan mens glo dat jy ook jonk en mooi was, nou is jy nog net mooi.

Yvonne lyk sommer jaaare jonger as jy, maar 'n vrou is mos soos goeie wyn, word nie oud nie maar verouder en word al hoe mooier en beter.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus