Laat ek dan nou maar die voortou neem, en begin met die fotos by die name bring.
Grote dit is nogal hoe ek…
Grote dit is nogal hoe ek gedink het jy lyk ![]()
Groot G, daai twee boudjies…
Groot G, daai twee boudjies lyk nog goed!
Hennie, nee wat, geen pyne…
Hennie, nee wat, geen pyne met kaap van draad nie, ons gesêls mos in die algemeen oor alles en nog wa?
Nou is ons besig om die Gesinsfotos draad te kaap.
Ek het klaar 'n erf in…
Ek het klaar 'n erf in Danabaai en planne ook opgetrek. Is tans besig met kwotasies vanaf Boukontrakteurs.
Hennie, ja ons erf of eerder plot is in L'Agulhas en het jare terug die planne opgetrek maar die Lotto skerm weg van my nommers en nou is die plot in die mark. ![]()
Ek het maar orals deur die…
Ek het maar orals deur die land sulke "tydelike" erwe, geen planne opgetrek nie sleep maar ons huis so saam na al die erwe.
Ons het darem 'n plekkie in 'n aftree oord in Pta, word tans verhuur, eintlik al vir die laaste 8 of 9 jaar.
Sal eendag as ek dalk oud is [so oor 25 jaar] dalk daar intrek? Nou nog hopeloos te jonk om tussen al die ou mense te gaan sit, die gemidelde ouderdom daar is so 65, en ek sien nie kans om saam met sulke ou mense my dae om te bring nie.
Oom Arie ek stem nogal saam…
Oom Arie ek stem nogal saam... Ek ken mense wat 45 is maar stok oud... wil ook nie saam met hulle kuier nie. Maak my skoon moeg.
Willem, ja ek is bewus van…
Willem, ja ek is bewus van jou erf in L'Agulhas. Ek het gedink dat jy al intussen daar verkoop het.
Ek gaan definitief voort met my oprigting van die huis. Hoe langer 'n mens uitstel, hoe duurder raak die bouwerk. Ongelukkig is daar ook sekere verskaffers wat basies die pryse bepaal in die bou bedryf. Ek kry bv die stene goedkoper van die verskaffers in Oudshoorn en afgelewer, as die verskaffers in Mosselbaai.
Finally! Found a very old photo of me
If anyone's interested, here is what I looked like a long.... long.....long time ago....
Nee koot, as ek n foto van…
Nee koot, as ek n foto van die Frikadel-Clan hier plaas, dan blaas die server!!!
Ja, ok ek sal sien of ek…
Ja, ok ek sal sien of ek iets iewers kry...
Elize word ook niks ouer nie…
Elize word ook niks ouer nie, maar die ou wat agter haar staan??? Wat kan ek se??
Dis ek wat haar so jonk hou …
Dis ek wat haar so jonk hou
En sy wat my so oud maak !!
Is maar net
Arie dis maar net die manier wat Slowstike sy hare kam as hy nou sy kuifie vorentoe kam sal hy jare jonger lyk lmga
Ai Danie het ons mos maar…
Ai Danie het ons mos maar nie altyd die probleem met ons arme mans nie?
Ek ly mos hoeka aan asma.......... asma se maak kos dan maak ek kos, asma se spring dan spring ek.
Lekker. Dankie vir die foto…
Lekker. Dankie vir die foto Danie
Nou onthou ek hoe jy lyk.
Wonder wat het van die ander…
Wonder wat het van die ander se foto's geword ?
Kom deel met ons asb.






Hennie, niemand gaan kla oor…
Hennie, niemand gaan kla oor die draad kapery nie. Dit is net lekker om te kan gesels met mekaar