6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -23 minutes ago
Privaat Boodskap Opsie Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Foto neem Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -2 hours ago
100de by mekaar. Vakansiebeplanning 2026/27 neef Herman -2 hours ago
Dankie Geert Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -3 hours ago
Jan Meyer Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -10 hours ago

Gesins fotos

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ek dan nou maar die voortou neem, en begin met die fotos by die name bring.

Vaalpark

Johann L

Thu, 10/05/2018 - 07:25

Hennie, nee wat, geen pyne met kaap van draad nie, ons gesêls mos in die algemeen oor alles en nog wa?

Nou is ons besig om die Gesinsfotos draad te kaap.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 10/05/2018 - 11:53

Ek het klaar 'n erf in Danabaai en planne ook opgetrek. Is tans besig met kwotasies vanaf Boukontrakteurs.

Hennie, ja ons erf of eerder plot is in L'Agulhas en het jare terug die planne opgetrek maar die Lotto skerm weg van my nommers en nou is die plot in die mark.  crying

Waar my wa staan

Arie

Thu, 10/05/2018 - 12:21

Ek het maar orals deur die land sulke "tydelike" erwe, geen planne opgetrek nie sleep maar ons huis so saam na al die erwe.

Ons het darem 'n plekkie in 'n aftree oord in Pta, word tans verhuur, eintlik al vir die laaste 8 of 9 jaar.

Sal eendag as ek dalk oud is [so oor 25 jaar] dalk daar intrek? Nou nog hopeloos te jonk om tussen al die ou mense te gaan sit, die gemidelde ouderdom daar is so 65, en ek sien nie kans om saam met sulke ou mense my dae om te bring nie.

Willem, ja ek is bewus van jou erf in L'Agulhas. Ek het gedink dat jy al intussen daar verkoop het.

Ek gaan definitief voort met my oprigting van die huis. Hoe langer 'n mens uitstel, hoe duurder raak die bouwerk. Ongelukkig is daar ook sekere verskaffers wat basies die pryse bepaal in die bou bedryf. Ek kry bv die stene goedkoper van die verskaffers in Oudshoorn en afgelewer, as die verskaffers in Mosselbaai.

Waar my wa staan

Arie

Tue, 15/05/2018 - 15:31

Ai Danie het ons mos maar nie altyd die probleem met ons arme mans nie?

Ek ly mos hoeka aan asma.......... asma se maak kos dan maak ek kos, asma se spring dan spring ek.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus