Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -21 minutes ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -24 minutes ago
Lyk na heel aangename oord Umfula Geert -40 minutes ago
rondsoek vir diesel ??? Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -45 minutes ago
Skerm skoot Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago
App beskikbaar Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago

Orpen se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Orpen web-cam.

l

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 09/07/2018 - 16:03

Ek het nog nooit renosters in die Orpen-gebied raakgeloop nie.  En nog nooit renosters op 'n web-cam gesien nie.

Ons moet tog maar versigtig wees om renosters se bewegings op sosiale media te identifiseer, veral hier waar hulle naby die westelike grens van die Wildtuin opgemerk is.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus