Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker Umfula Goeie Hout -31 minutes ago
so 'n bloedrooie. Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -55 minutes ago
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -1 hour ago
5.6kg Umfula Johann L -3 hours ago
Bo Umfula Johann L -3 hours ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Orpen se Web-Cam Foto's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Kom ons plaas hier foto's van die Orpen web-cam.

l

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 09/07/2018 - 16:03

Ek het nog nooit renosters in die Orpen-gebied raakgeloop nie.  En nog nooit renosters op 'n web-cam gesien nie.

Ons moet tog maar versigtig wees om renosters se bewegings op sosiale media te identifiseer, veral hier waar hulle naby die westelike grens van die Wildtuin opgemerk is.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus