Laat ek dan nou maar die voortou neem, en begin met die fotos by die name bring.
Hel Deon, ek het nooit…
Hel Deon, ek het nooit geweet hy het so pragtige dogter nie??
As hy saam gaan kamp dan gaan ek beslis ook 'n draai daar maak, demmit daai meisiekind maak my kneei heel lam en ander gedeeltes weer heel lewendig.
Ai man - mooi bly darem mooi!!
Dit sal lekker wees as Maas…
Dit sal lekker wees as Maas saam kom kamp. Kom hulle met kamele en woestyn tente?
Jy moet nou nie vir Maaz…
Jy moet nou nie vir Maaz hier verkeerd opvryf nie..... Hy sleep sy Sensation anee met n G class AMG..
Deon, hou my asb op hoogte,…
Deon, hou my asb op hoogte, as daai pragtige dogter saam gaan dan is ek ok daar!
Ai daai oge en daai mooi smile, en dan natuurlik daardie asemrowende mooi lyfie................
Ai nou is my keypad alweer vol kwyl!
O genade oom Arie. Hy my nou…
O genade oom Arie. Hy my nou net laat weet... Hulle sal nie kan saam kamp nie.... dit is Ramadan en dit gaat nie so goed lyk as hulle kom kamp nie....
Ag nee, Segie, hoe kan jy…
Ag nee, Segie, hoe kan jy Arie so opwerk vir niks? Arie, daai handjies is net so oulik, né?
Ai wee jy ek kon eintlik…
Ai wee jy ek kon eintlik voel hoe streel daai handjies so saggies oor my pens en ...........................
Nou hoe het
Sit ek nou en iets uit pluis Hoe het Arie die meisie kinders se "smile " gesien ? ....... Ooohhhh daar val die penny nou hy het natuurlik op sy rug gele ![]()
So gepraat van Kamele
Die volgende sokker wereld beker is mos in Qatar so kom die 3 pommies daar aan en natuurlik omdat dit woestyn wereld is ry hulle kameel . Die kameel vrek en so sit hulle en wag dat iemand hulle moet kom red .Na n week is daar niemand wat kom nie en nou is hulle honger .Se die 1 maat Okay i support Liverpool so i will eat the liver .Se die 2 de ou Okay i support Manchester United i will eat the chest .Die 3 de maat se well i support Arsenol and im not hungry right now
Dassie, vat jou ook maar…
Dassie, vat jou ook maar lank om die basiese dinge te verstaan, seker maar iets met die brein, roes en die seelug?
Jy het nou weer sleg gekyk, daar is net twee van die skoner geslag op die foto, Maas se vrou en dan sy beeldskone lieflike dogter, die ander is seuns!
Arie dit is so
Arie dit is so die seelug laat alles roes dalkies moet ek ook met n sluier oor die kop in die geweste rond loop
Sal maar weer so iets opsit…
Sal maar weer so iets opsit.
Nice foto's, dankie Willem,…
Nice foto's, dankie Willem, julle lyk baie mooi ![]()
Jy het 'n pragtige gesin,…
Jy het 'n pragtige gesin, Wilsur. G'n wonder jy staan so breëbors nie!
Hier is ek en Von so 20 jaar…
Hier is ek en Von so 20 jaar gelede, in die woestyn by Sossusvlei.

Hier verlede jaar, en my baard is nie altyd lank nie!!!!

Wonder hoekom die foto dwars staan ?
Dankie! Dit is lekker om…
Dankie! Dit is lekker om julle te sien ![]()





Maaz se mense.
Hier is n foro van Maaz se mense wat hy gevra het ek moet asb plaas... Hy gaan dalk ook saam kom kamp die naweek....