6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Verblyfplanne Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -43 minutes ago
URC Springbok rugby Geert -1 hour ago
Sabie River Café Kruger 2026 Geert -2 hours ago
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -3 hours ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago

Gesins fotos

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ek dan nou maar die voortou neem, en begin met die fotos by die name bring.

Meyerton

Segekok

Mon, 21/05/2018 - 15:10

Hier is n foro van Maaz se mense wat hy gevra het ek moet asb plaas...  Hy gaan dalk ook saam kom kamp die naweek....

Maaz

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 21/05/2018 - 15:30

Hel Deon, ek het nooit geweet hy het so pragtige dogter nie??

As hy saam gaan kamp dan gaan ek beslis ook 'n draai daar maak, demmit daai meisiekind maak my kneei heel lam en ander gedeeltes weer heel lewendig.

Ai man - mooi bly darem mooi!!

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 21/05/2018 - 16:06

Deon, hou my asb op hoogte, as daai pragtige dogter saam gaan dan is ek ok daar!

Ai daai oge en daai mooi smile, en dan natuurlik daardie asemrowende mooi lyfie................

Ai nou is my keypad alweer vol kwyl!

0
Meyerton

Segekok

Mon, 21/05/2018 - 16:12

O genade oom Arie. Hy my nou net laat weet...  Hulle sal nie kan saam kamp nie....  dit is Ramadan en dit gaat nie so goed lyk as hulle kom kamp nie....

 

0

Die volgende sokker wereld beker is mos in Qatar so kom die 3 pommies daar aan en natuurlik omdat dit woestyn wereld is ry hulle kameel . Die kameel vrek en so sit hulle en wag dat iemand hulle moet kom red .Na n week is daar niemand wat kom nie en nou is hulle honger .Se die 1 maat Okay i support Liverpool so i will eat the liver .Se die 2 de ou Okay i support Manchester United i will eat the chest .Die 3 de maat se well i support Arsenol and im not hungry right now 

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 22/05/2018 - 07:31

Dassie, vat jou ook maar lank om die basiese dinge te verstaan, seker maar iets met die brein, roes en die seelug?

Jy het nou weer sleg gekyk, daar is net twee van die skoner geslag op die foto, Maas se vrou en dan sy beeldskone lieflike dogter, die ander is seuns!

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 18/06/2018 - 13:10

Sal maar weer so iets opsit.

L
My klein kinders, Saterdag vir Vadersdag.
L
My twee dogters en Wijan, hy is maar nors vir die kamera.
L
En ons drie.

 

0
Oudtshoorn

neef Herman

Mon, 18/06/2018 - 17:54

Hier is ek en Von so 20 jaar gelede, in die woestyn by Sossusvlei.

Sossusvlei

Hier verlede jaar, en my baard is nie altyd lank nie!!!!

Troudag

Wonder hoekom die foto dwars staan ?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus