Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -6 hours ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -6 hours ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -9 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -9 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Mon, 18/06/2018 - 15:39

Daar is tye wat 'n mens  dankbaar is jy mis n braai en 'n kuier, veral as jy die volgende dag daar kom om te sien hoe rof die party was, die spit is amper skoon geëet, die bottels en glase staan die wêreld vol, paar mense nog opsoek na fone en klere, tot jy om die hoek kom en jy sien die skaap staan nog teen die paal vas gemaak maar die hond is weg.....

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 21/06/2018 - 19:23

Dankie Johann en mooi so!   Ek stem saam met hulle.   Dit is eintlik nie net die twee keer oorsê nie, maar dat jy alles mooi in detail moet verduidelik, van begin tot einde.enlightened Anders verstaan hulle nie......

0
Brackenfell

HennieBo

Fri, 22/06/2018 - 06:01

Me as a 23 year old met an older woman at a bar last night. She looked pretty good for a 60-year-old. In fact, she wasn't too bad at all, and I found myself thinking she probable had a really hot daughter. We drank a couple of beers, and she asked if I'd ever had a Sportsman's Double?

Whats that? I asked.

It's a mother and daughter threesome, she said. As my mind began to embrace the idea, and I wondered what her daughter might look like, I said, "No, I haven't."

We drank a bit more, then she said with a wink, "tonight's your lucky night". We went back to her place. Walked in. She put on the hall light and shouted upstairs: "Mom.....you still awake?"

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus