Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -11 minutes ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -17 minutes ago
Tesla as sleep voertuig Oktober 2026 saam gesels Geert -18 minutes ago
Geert, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -34 minutes ago
Hallo Len Verskoning Rona du Plessis -48 minutes ago
Len Verskoning Jan Meyer -56 minutes ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video

Daar was weer vordering. Onderstel basies klaar sit more vloer op, wielbokse  en sit briek kabels in dan staan hy more aand onder my dak by die huis. Naweek moet ek alle los dinge vasmaak oor vloerplan. Sal alles wat ek by huis het ol hulle plekke sit en alles daarom beplan. My porta potty het ook vandag hier aangekom van george af. Daai pot was ek groot bargain saam courier kos hy my nou R2840

0

Nou ja wat kan ek se. My wa het sy eerste 10km agter  die blad en hy staan by huis. More begin  ons om alles uit te meet  en finale mates te vat dan kan ek begin met die kante. Wa pas ook maar net net onder die dak

0
Meyerton

Segekok

Thu, 28/06/2018 - 14:23

 bed kom voor, baie beter!

Net een vraag.. waarom is dit beter. Maak dit regtig n verskil of is dit maar net persoonlike keuse. OF gaan dit oor die swaarder goed voor pak.....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus