6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -38 minutes ago
Hou net die letter e in vir… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -47 minutes ago
Laaste oor die dekselse kappie Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -1 hour ago
Lower Sabie Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Kappie e se toets Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 hour ago
Laptop e..... Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -2 hours ago

Spaarwiel ketting onder voertuig

Elarduspark
Submitted by GerhardM on

Ek weet ek het net 'n 4x2 en nie 'n 4x4 nie maar hoop iemand sal my kan help hier met die spaarwiel ketting onder die voertuig, hier is slim omies op die forum. smiley Ek het met die op sit van die sleepstang die spaarwiel afgehaal en wou hom na die tyd terugsit maar die ketting het toe besluit om vas te haak en nie weer op te draai nie.

Kan ek die eenheid diens as ek hom afhaal of sal ek hom moet vervang?

Die voertuig is ongelooflik vol modder aan die onderkant. Ek vandag die spaarwiel ook gewas wat vol modder was.

Centurion

Dusty

Mon, 14/05/2018 - 04:39

Gerhard, ek sou dit afhaal en dan verder besluit. Het dit nog nie voorheen gedoen nie, maar volgens die foto lyk dit of dit kan gediens en of oop gemaak word. Dalk maar net smering

Ketting

0

Gerhard ja jy kan die kontrepsie afhaal .Dit gebeur dat al die water en modder die ketting lat roes en dan wil die skakels van die ketting nie mooi werk .Ek het dit op my Isuzu gedoen laat le die hele ding in bak met paraffin vir n dag en dan worstel jy daai ketting los .

0
Elarduspark

GerhardM

Mon, 14/05/2018 - 17:41

Baie dankie vir almal se raad en hulp.

Sal hom verseker die week nog afhaal en in paraffin gooi en hom dan veg tot hy besluit hy werk weer. smiley

0
Elarduspark

GerhardM

Wed, 04/07/2018 - 18:03

Vandag het ek toe tyd gekry om die ketting reg te maak. Afgehaal, uitmekaar gehaal, reg gemaak en terug gesit. Die spaarwiel nou weer terug op sy plek smiley

Ketting het op gekoek in die housing

Voor

Al die parte

parte

Nuwe gries

gries

Spaarwiel op sy plek met dust cover nou

wiel

 

0
Elarduspark

GerhardM

Wed, 04/07/2018 - 18:16

Dankie, darem toe nou so erg soos ek gedink het nie

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 05/07/2018 - 08:17

Gerhard, nou is daai spaar wiel weer reg vir die dinge. Ek moet ook bietjie kyk of myne nog redelik maklik is om af te haal, dankie vir die tip?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus