Goeie more almal.
Julie het aan gebreek. Geniet die rusdag
Goeie môre almal, dit is dan…
Goeie môre almal, dit is dan koud! kom ek agter, ja koud ja
Goeie more vanaf Nelspruit. …
Goeie more vanaf Nelspruit.
Lekker weer hier. Koel maar nie koud nie. Wag nou vir beweging in die kombuis sodat ek kan koffie kry.
Ry later vanoggend weer terug buiswarts.
Lekker rusdag vir elkeen
Goeie môre lewende wesens! …
Goeie môre lewende wesens! Lekker dag ![]()
Wag nou vir beweging in die kombuis sodat ek kan koffie kry.
Ja swaer, 'n man mis darem sy eie koffie ketel. Geniet dit stoffel
More more, geniet jul dag…
More more, geniet jul dag.
Hier is dit vanmore toe getrek en amper koud.
Goeie more aan al die koffie…
Goeie more aan al die koffie drinkende wesens, ok, dan maar die tee enes ook. ?
Lekker dag vir julle almal,…
Lekker dag vir julle almal, weer lekker koel hier by Buffelspoort.
Middag julle
Middag julle julle moet n awsome dag he ja ek n rowwe oggend agter die rug vrede
Middag almal…
Middag almal.
Lekker om weer by my eie huis te wees. Pad was darem nie te besig nie. Sien nou die trokke begin ook nou Schoemanskloof pad gebruik na Nelspruit en ook terug
Dit reen lekker in Centurion…
Dit reen lekker in Centurion
brrrrrrr
Moet se is ok maar koelerig…
Moet se is ok maar koelerig hier, nog nie my langbroek uitgetrek van ek uit die kerk gekom hettie.
Naand almal. Hoop julle het…
Naand almal. Hoop julle het n wonderlike week gehad.
Ek was biethie besig en het nie eers tyd gekry vir ........ net nou seg oom Arie my taal gebruik op die forum is barbaars![]()
Goeie more almal…
Goeie more almal.
Lekker dag en week vir elkeen





More almal
Lekker, lekker, die meeste van julle kan seker vanoggend bietjie inlê teen die koue. Geniet dit, Maandag is dit weer vroeg op en aan die gang, koud of nie!
Ek het gisteraand, vir die eerste keer in 'n baie lang tyd, die bed warm gemaak op die outydse manier. Doodgewone rubber warmwatersakke met kookwater. Ons het 'n elektriese kombers in die karavaan maar wil dit nie by die huis gebruik nie. Die Baai word mos nooit so koud nie... tot hierdie jaar! Maar daai sakke werk uitstekend, tog te lekker.
Julle moet jul dag geniet. My span speel nie vandag rugby nie, maar Nadal is weer op die baan!