Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Geduld is n virtue auntie…
Geduld is n virtue auntie Lolla, veral as hy n passie het vir sy forum. ☺
Klink vir my ek is nou in…
Klink vir my ek is nou in groot moeilikheid? ![]()
het niks met Voorie te doen…
het niks met Voorie te doen nie...
hmmmmmm....
Dit is snaaks auntie Lolla, my…
Dit is snaaks auntie Lolla, my ouers bly daar in Bloemfontein in Haldon weg in n afree oord. Jy moet sien hoe like die oumense al die bordjies.
My ma het n bordjie, soos daai voor in haar tuin, by die voordeur.
LOL, dit sê, iets soos:
Hier bly n sweet ou tannie en n bedonnerde ou man.
Dink dit is nie presiesse woorde nie, maar iets soos daai, my ma so bietjie (ok, eintlik baie) eksentriek, jy moet haar tuin sien om te weet waarvan ek praat. 😊
Freda, spesiaal vir jou. …
Freda, spesiaal vir jou. Ek hoor as mens vir Meraai vannie Baai 'n goeie grappie vertel dan Giggel sy haarself in 'n melkskommel in! ![]()
![]()
![]()
So n Vark
Vlakvark kom by die 3 leeu welpies aan en sê vir hulle: “Vanaand Spyker ek julle ma!” Met die wat die 3 welpies in trane uitbars as gevolg van die opmerking van Vlakvark, vang sy oog mamma Leeu wat oor die verte aangestorm kom. Mamma Leeu kom by die welpies wat almal in trane is, vra :“Waaroor huil julle?” Welpies explain toe wat Vlakvark gesê het, en voor hulle kon klaar maak met die storie is mamma Leeu daar weg in een moerawiese stof wolk!!! Nou kyk Vlakvark lê daar naby sy gat en sien mamma Leeu wat aangestorm kom. . . . .
Maar vlakvark is eintlik ‘n slim bliksem, want kyk hy het ‘n main entrance en ‘n emergency exit by sy gat. Nou soos mamma Leeu aangestorm kom kry sy nie haar briek nie en d@nner kop eerste in die gat in!
Nou ou slim Vlakvark klim uit by sy emergency exit en stap om na mamma Leeu wat kop eerste in die gat vassit. Vlakvark klap haar so met sy linker poot op die gat en sê: “Mevrou ek’s miskien ‘n vark,maar ek lieg nie vir kinners nie.
A guy wants a divorce. He…
A guy wants a divorce. He tells the judge,"I just can't take it anymore. Every night she's out until way after midnight, just going from bar to bar."
Judge asks, "What's she doing?"
The guy answers, "Looking for me."
Hehehehe Dassie. Daai vark…
Hehehehe Dassie. Daai vark is 'n regte vark ![]()
Op Flater se ark loop die…
Op Flater se ark loop die ooievaar saam met Priscilla vark. Diè is in trane want almal misbruik haar naam naamlik vark. As iemand iets nie reg doen nie dan is hy 'n verk ens.
Klop die ooievaar haar op die rug:"Toemaar ons sal hulle kry die varke"
Eintlik is hierdie nie…
Eintlik is hierdie nie eintlik 'n grap nie.
Ek het mos maar vreeslik arm grootgeword?
Saans as ons almal om die tafel innie eetkamer sit het my ma vir ons uit die "Kook en Geniet" voorgelees.
Vrydagaande het sy na die voorlees van die hoofgereg nog 'n pudding resep ook vir ons gelees, ai ons het altyd sooo uitgesien na Vrydag.
Julle kon darem nog 'n kook…
Julle kon darem nog 'n kook en geniet bekostig ![]()
Voorie, my ma het dit by die…
Voorie, my ma het dit by die bure geleen.
He he he Voortrekker
Sy soek my .Soos die ou wat in die pub sit en sy vrou n sms stuur .Ek is oor n uur by die huis, as ek nog nie na n uur by die huis is lees die sms weer
Ons was so arm
Arie jy praat van arm wees .Ons was so arm ons het by die KFC winkel gestaan om ander ouens se vingers af te lek .My ma het ook altyd om ons monde met vaseline gesmeer sodat die bure gedink het ons eet KFC






Slim van sy baas
Slim van sy baas