Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
ATKV Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 minute ago
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -7 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -7 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -8 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -8 hours ago

Stop daai Jockey bussie van uit val

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Dit gebeur mos soms dat mens jou jockey te ver uit draai, en dan val daai bush uit wat die buite pyp vas druk ,dan tyd mors om weer terug te sit.  Wel dit het al paar keer met my gebeur?

Nou het ek 'n kabel strop,  of in plain Afrikaans, 'n cable tie, onder net bo die die punt van die pyp vas getrek, ek glo dit gaan help.

Cable tie

 

Bloemfontein

OOM JEEP

Mon, 05/06/2017 - 15:00

Terwyl ons nou praat daaroor.

Die verleng koord. Wat sou julle se wats die beste lengte vir die draad. 10. 20. 30 meter.

Onthou ..... moet nou n blou prop weerskante aan he. ?????

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus