Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stem heeltemal saam Wessel… November 2026 neef Herman -1 hour ago
Herman... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel, hierdie is n… November 2026 neef Herman -3 hours ago
Nou weet ek hoe.... November 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
November brandstof prys November 2026 Geert -8 hours ago
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -14 hours ago

Nasionale Tee EN Koffie Aandele

st helena baai
Submitted by Gryswolf7 on
Forums

More. N tannie wat hier in ons komplx het op aandeelsertifikate af gekom wat sy baie jare terug ge erf het van haar ouers.

1.EERSTE NASIONALE TEE EN KOFFIE FABRIEKE

20EMTEK BELEGGINGS BK.

Ek help haar om meer inligting te bekom.

 

Enige hulp?

Willem

 

st helena baai

Gryswolf7

Fri, 31/08/2018 - 09:35

More.Iemand in ons kompleks het aandele baie jare terug geerf.

1.nasionale tee en koffie fabrieke

2.entek beleggings

Kan iemand my help hiermee

0
Bosveld
Profile picture for user Gryswater

Gryswater

Fri, 31/08/2018 - 10:09

Ek dog dit is 'n grappie wat hier geplaas word? laugh

Kan iemand my help hiermee

 ...  hang af?   Kamp julle?   Gaan sy die aandele geld vir kamp gebruik?   Kampforum soek 10% van die aandele wink

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 31/08/2018 - 10:25

Ons kamp altyd

 Nou ja, baie welkom by kampforum! 

Teen die tempo wat ons hier koffie drink op kampforum dink ek ons moet ook aandele in die Nationale  Koffie Fabrieke hé? laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus