Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker gelag, Geert,... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Goeie Hout ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
Laaste probeerslag - dit lol Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -6 hours ago
Lodge gedeelte Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -6 hours ago
Kleedkamers en opwas Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -6 hours ago
Dek vir almal se gebruik Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -7 hours ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video

Ek weer more op kantoor dan sal fotos opsit. Ons was laaste paar weke besig gewees.het baie gedoen maar kon ongelukig dit nie altyd sien mie. Ons onderlaag is klaar gecoen en as weer hou kan ons sondag klaar verf binne.

Het ook polistyrene so 90% klaar op die kante en wil graag probeur om fiberglass op kante te doen saterdag. Al die krag kabels is ingetrek en reg om finaal gekopel te word as verf werk klaar is. Besig om wielbokse klaar te maak. Het vanaand badkamer kas ingesit en wasbak pas mooi.

Het vandag gaan shop vir baie goed wat nodig is nog

Geyser

Agterligte en 7 core draad

Al di krane en pype vir badkamer

Waterpomp

Nog 5 velle polistyrene

handels vir wa

More moet ek checkerplaat gaan haal

Sal more meer wys

 

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Thu, 27/09/2018 - 10:26

Ski, dit lyk nou wragtag pragtag!!! Mag jy skoon verveeld raak van al die lekker kamp met daai wa!!

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 27/09/2018 - 13:25

Jou huis op wiele gaan aandag trek Ski ek se weer dis tyd gaan help Jurgens CI jy gaan geld maak soos dassie bollie

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 27/09/2018 - 17:17

Duidelik nie vir openbare gesprek voering bedoel niewink

Nico, ek is erg beindruk met jou wa,  wens (ek weet ek mag nie begeer niewink) ek het die vermoĕ gehad om so prag stuk te kon bou.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus