Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Moet asb nie heirdie ketting…
Moet asb nie heirdie ketting breek nie, dit is waar, jy sal sien!!!
As jou klere in die oggend…
As jou klere in die oggend op die bed lê en jy hang oor die stoel is die kanse goed dat jy die vorige aand dalk 'n rooietjie te veel gehad het.
Don't have far to travel to work...
Just get up, put a piece of cardboard rond my neck and wait for the millions to roll in.... tax free....
The grubbier I look the more money I'll make
Twee seuntjies is in die…
Twee seuntjies is in die straat met hulle seepkiskar. Hulle het die hond vooraan as trekdier. Om sy juwele het hulle 'n tou vas gemaak.
Verkeersman keer hulle voor en beveel dat hulle die tou afhaal.
Eerste seuntjie:"Daar gaan ons overdrive"
Dit is weer tyd om kers…
Dit is weer tyd om kers briefies vir kersvader te stuur.
Jannie en die bure se…
Jannie en die bure se seuntjie, Pietie, speel by Ouma in haar tuin. Jannie hardloop die huis in en wil vinnig weet: "Ouma, wat noem 'n mens as twee mense saam in 'n kamer is en hulle lê bo-op mekaar?" Ouma is bietjie gegooi met die vraag, maar antwoord eerlik: "Dit is seksuele omgang". Jannie is weer uit die huis maar kom 'n rukkie later terug: "Ouma, Pietie se ma sê Ouma praat nonsens, dit is 'Bunk beds".
Johann, ek sou ook nie aan…
Johann, ek sou ook nie aan bunk beds gedink het nie.
Sou jy?
Never ever sou ek daaraan…
Never ever sou ek daaraan gedink het nie![]()







Hehe, so slim seun Nog baie…
Hehe, so slim seun
Nog baie om te leer