Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -22 minutes ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -7 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -9 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -11 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -12 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 03/10/2018 - 06:22

As jou klere in die oggend op die bed lê en jy hang oor die stoel is die kanse goed dat jy die vorige aand dalk 'n rooietjie te veel gehad het.
 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Wed, 03/10/2018 - 07:20

Twee seuntjies is in die straat met hulle seepkiskar. Hulle het die hond vooraan as trekdier. Om sy juwele het hulle 'n tou vas gemaak.

Verkeersman keer hulle voor en beveel dat hulle die tou afhaal.

Eerste seuntjie:"Daar gaan ons overdrive"

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 05/10/2018 - 14:29

Jannie en die bure se seuntjie, Pietie, speel by Ouma in haar tuin.  Jannie hardloop die huis in en wil vinnig weet:  "Ouma, wat noem 'n mens as twee mense saam in 'n kamer is en hulle lê bo-op mekaar?"    Ouma is bietjie gegooi met die vraag, maar antwoord eerlik:  "Dit is seksuele omgang".  Jannie is weer uit die huis maar kom 'n rukkie later terug:  "Ouma, Pietie se ma sê Ouma praat nonsens, dit is 'Bunk beds".

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus