Dalk 'n rekord, ek sien hier is 19 aanlyn??
Ek het vroeër 23 gesien …
Ek het vroeër 23 gesien
Dis al die 61 - 70 jariges ![]()
Antonio, ons oues van DAE…
Antonio, ons oues van DAE watch julle jonges van jare.
Dis al die 61 - 70 jariges
Ag Johann, los die laaities…
Ag Johann, los die laaities man, hulle sal nog leer....... dalk eendag, dalk nie??
Ek het goeie naam vir die 61…
Ek het goeie naam vir die 61 - 70 groep. Wil julle dit hoor?
Arie ek komplementeer julle al die pad en respekteer julle ou ballies vreeslik baie.
"Ek het goeie naam vir die…
"Ek het goeie naam vir die 61 - 70 groep. Wil julle dit hoor?"
Suurstofdiewe........?
Anton, ons wag in spanning,…
Anton, ons wag in spanning, maar,,,onthou Spekkies lewe! Lank lewe Spekkies![]()
Suurstofdiewe........? …
Suurstofdiewe........? ek wou sê "sixty-niners" ![]()
Een van my fav songs, Brian…
Een van my fav songs, Brian Adams, summer of 69.
Dit sal gaaf wees
Dink net as almal aan lyn is hoe lekke sal dit nie wees nie![]()
Nee, 'n hele ruk terug was…
Nee, 'n hele ruk terug was daar oor die 30 aanlyn. Ons het toe ook daarvan gepraat.
Ag nee Herman, jy krenk my diep vanoggend. Hoe lank nog voor jy een word?
En watse naam het jy vir hierdie spesiale mense, Voories? Ai tog, ek moet darem erken, dit is nog OK om op pad na 70 te wees maar ek sien nie uit om op pad na 80 te wees nie.
Wel ek het gaan loer op…
Wel ek het gaan loer op google analytics en ons slaan hierdie week 'n rekord met meeste klieks nog - 16 000 sovêr (vir die week) sedert die forum begin is in Feb 2017.
hier is die grafiek vir laaste jaar:

raai wat is daai puntjie (piek) teen einde April? (dit verteenwoordig 'n 3000 kliek/ dag piek)
Wonder of daar nou n opvolg…
Wonder of daar nou n opvolg artikel in die tydskrif geplaas gaan word van die ou tante wat so kamp. 😈
Alles kom met tyd, gee net…
Alles kom met tyd, gee net kans, hierdie forum gaan nog groot gaan![]()
My Aarde! Ek sien na…
My Aarde! Ek sien na gister se tellings stuur ons hierdie week nogsteeds in die rekord boeke in met 17 000 klieks vir die week! ![]()
Doe zo voort jonges, ik vind…
Doe zo voort jonges, ik vind het erg leuk!






Daar was...
Daar was vanoggend op 'n stadium 20 aanlyn wat ek gesien oom. Ek dink die forum begin nou mooi aan die gang kom. Anton se hardewerk begin vrugte afwerp