Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -1 hour ago
Elektrisiteit November 2026 Johann L -1 hour ago
Rona November 2026 Johann L -1 hour ago
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -11 hours ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -12 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -12 hours ago

Rekord

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Dalk 'n rekord, ek sien hier is 19 aanlyn??

Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Tue, 16/10/2018 - 13:23

Daar was vanoggend op 'n stadium 20 aanlyn wat ek gesien oom. Ek dink die forum begin nou mooi aan die gang kom. Anton se hardewerk begin vrugte afwerp

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 16/10/2018 - 17:04

Ek het goeie naam vir die 61 - 70 groep.  Wil julle dit hoor?

Arie ek komplementeer julle al die pad en respekteer julle ou ballies vreeslik baie.

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Tue, 16/10/2018 - 18:04

Sies!!!!, ek skaam my vir julle!!! Hoe moet ou se binneste voel???

.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 17/10/2018 - 05:58

Nee, 'n hele ruk terug was daar oor die 30 aanlyn.  Ons het toe ook daarvan gepraat.

Ag nee Herman, jy krenk my diep vanoggend.   Hoe lank nog voor jy een word? laugh  En watse naam het jy vir hierdie spesiale mense, Voories?  Ai tog, ek moet darem erken, dit is nog OK om op pad na 70 te wees maar ek sien nie uit om op pad na 80 te wees nie.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 17/10/2018 - 06:00

Wel ek het gaan loer op google analytics en ons slaan hierdie week 'n rekord met meeste klieks nog - 16 000 sovêr (vir die week)   sedert die forum begin is in Feb 2017.

hier is die grafiek vir laaste jaar: 

stats

raai wat is daai puntjie (piek)  teen einde April?  (dit verteenwoordig 'n 3000 kliek/ dag piek)

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 18/10/2018 - 05:37

My Aarde!   Ek sien na gister se tellings stuur ons hierdie week nogsteeds in die rekord boeke in met 17 000 klieks vir die week!  yes

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus