
Soos ek en Berdien n ruk terug gery het na die Eiland sien ek iets raak wat nogal inpak gemaak het en seker nog en dis die Wind pompe wat ooral op plase buite dorpe staan wat nie meer werk nie hulle word nie onderhou nie vir wat die rede ook al is is die Windpomp wat soveel jare diens gegee het besig om uit te sterf ?
'n Dorpie wat ek gesien het…
'n Dorpie wat ek gesien het wat baie windpompe het is Carnarvon. Amper elke tweede huis het een
Ja swaer, met die wat ek nie…
Ja swaer, met die wat ek nie kinders het nie is ek ook seker een ☺☺☺
Oom Gees, moenie worry nie…
Oom Gees, moenie worry nie windpompe is beslis nie besig om uit te sterf nie, glo ook nie is in die minderheid nie.
Ek weet van die jonger manne sukkel maar, verstaan die verkope van eletriese [of batery] pompe vir die vrouens se verkope styg sterk. Ja so raak almal luier en gaan oor na elektriese krag?
Self is ok 'n windpomp na so klein operasietjie so 40 jaar terug, en ek pomp nog gereeld.
Shaun, ek dink windpompe…
Shaun, ek dink windpompe gaan verseker uit faseer, die wat nog werk, en in stand gehou word, sal ook seker met tyd vervang word met elektriese / solar stelsels. Baie mense behou wel tog nog die pompe vir die mooiheid daarvan.
In die Karoo en wes kaap gaan dit gelukkig (hopelik) nog lank iets wees om te sien.
As kind moed ons altyd, as die wind te erg was, of die dam was vol, die ou se "briek" gaan vas draai. Dit was egter nie 'n rem nie, maar 'n kabel wat die wind flap (wat die wiel in die eind in gedraai het), en die vlerke, in na mekaar toe gebring het, so het die wind dan minder direk teen die "wiel" gewaai en dan stadiger gepomp.
Hier rondom die Baai is…
Hier rondom die Baai is vreeslik baie "wind energie plase". Sulke groot wit draaiers wat elektrisiteit produseer. Oppad na Van Stadens is daar baie, ek sal probeer 'n foto neem. Word dit in ander provinsies ook gebruik of is dit net omdat ons genoeg wind het? Is die ou windpompe nie om ondergrondse water in 'n dam te pomp nie?
Of is ek nou deurmekaar met wat julle bedoel? Soos gewoonlik verduidelik Arie sy seining baie mooi vir ons.![]()
Johann, ja Petra is ook so…
Johann, ja Petra is ook so sentimenteel oor die mooi van die windpomp, pas ons s'n ok maar baie mooi op.
Dit is onvervangbaar?
EK het gesien in die…
EK het gesien in die suidelike weskus is daar ook 'n klompie windlaaiers.
Oom Arie praat nou weer van 'n ander pomp.
Arie praat van windpomp, ons…
Arie praat van windpomp, ons praat van windpomp, dit is iets, wat vog van een punt, na 'n ander punt vervoer sodat groei verseker kan word![]()
Dit is nou nie daai wat jy gebruik om afblaas matrasse mee op te pomp nie
O/K nou verstaan ek waar oor…
O/K nou verstaan ek waar oor julle praat, ja ek like ook daai soort windpompe, veral as hy so stadig in die agtergrond tjie.....tjie......tjie.
O/K nou verstaan ek waar oor…
O/K nou verstaan ek waar oor julle praat
Arie ek het dan spesiaal vir JOU die prentjie bo vasgeheg om misverstande te voorkom![]()
Daar is nou heelwat minder…
Daar is nou heelwat minder windpompe want daar is nie meer genoeg wind vie almal nie.![]()
Sien jy nou, die nuwe…
Sien jy nou, die nuwe regering het tot ons dam wind gesteel en uitgemors?
Antie, omdat die Kapenaars…
Antie, omdat die Kapenaars verstand het![]()
en die natuur gebruik vir kragopwekking.....





Windpomp versus sonpaneel
Hello kampers
Is dit die tekens van die tyd en nuwe tegnologie? Mense begin dalk sonpanele gebruik om dompelpompe te dryf. Ek het dit vele kere in Kruger-wildtuin ook gesien, die windpomp en sonpaneel bymekaar.
Die Karoo sal nie dieselfde wees sonder die windpompe langs die N1 nie
Wessel