Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
12 dae Geert - Ballito Geert -44 minutes ago
Dinokeng Camp and Leisure November 2026 Geert -49 minutes ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel November 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Anton Voortrekker November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Dinokeng camp and Leisure November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago

Wind pompe en toekoms

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on

pompe

Soos ek en Berdien n ruk terug gery het na die Eiland sien ek iets raak wat nogal inpak gemaak het en seker nog en dis die Wind pompe wat ooral op plase buite dorpe staan wat nie meer werk nie hulle word nie onderhou nie vir wat die rede ook al is is die Windpomp wat soveel jare diens gegee het besig om uit te sterf ?

Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Wed, 17/10/2018 - 11:29

Hello kampers

Is dit die tekens van die tyd en nuwe tegnologie? Mense begin dalk sonpanele gebruik om dompelpompe te dryf. Ek het dit vele kere in Kruger-wildtuin ook gesien, die windpomp en sonpaneel bymekaar.

Die Karoo sal nie dieselfde wees sonder die windpompe langs die N1 nie

Wessel

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Wed, 17/10/2018 - 14:22

Oom Gees, moenie worry nie windpompe is beslis nie besig om uit te sterf nie, glo ook nie is in die minderheid nie.

Ek weet van die jonger manne sukkel maar, verstaan die verkope van eletriese [of batery] pompe vir die vrouens se verkope styg sterk. Ja so raak almal luier en gaan oor na elektriese krag?

Self is ok 'n windpomp na so klein operasietjie so 40 jaar terug, en ek pomp nog gereeld.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 17/10/2018 - 17:33

Shaun, ek dink windpompe gaan verseker uit faseer, die wat nog werk, en in stand gehou word,  sal ook seker met tyd vervang word met elektriese / solar stelsels. Baie mense behou wel tog nog die pompe vir die mooiheid daarvan.

In die Karoo en wes kaap gaan dit gelukkig (hopelik) nog lank iets wees om te sien.

As kind moed ons altyd, as die wind te erg was, of die dam was vol, die ou se "briek" gaan vas draai. Dit was egter nie 'n rem nie, maar 'n kabel wat die wind flap (wat die wiel in die eind in gedraai het),  en die vlerke, in na mekaar toe gebring het, so het die wind dan minder direk teen die "wiel"  gewaai en dan stadiger gepomp.

 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 17/10/2018 - 19:42

Hier rondom die Baai is vreeslik baie "wind energie plase".   Sulke groot wit draaiers wat elektrisiteit produseer.  Oppad na Van Stadens is daar baie, ek sal probeer 'n foto neem.   Word dit in ander provinsies ook gebruik of is dit net omdat ons genoeg wind het?   Is die ou windpompe nie om ondergrondse water in 'n dam te pomp nie?

Of is ek nou deurmekaar met wat julle bedoel?    Soos gewoonlik verduidelik Arie sy seining baie mooi vir ons.enlightened

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 17/10/2018 - 19:44

EK het gesien in die suidelike weskus is daar ook 'n klompie windlaaiers.

Oom Arie praat nou weer van 'n ander pomp.

 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 17/10/2018 - 19:55

Arie praat van windpomp, ons praat van windpomp, dit is iets, wat vog van een punt, na 'n ander punt vervoer sodat groei verseker kan wordwink

Dit is nou nie daai wat jy gebruik om afblaas matrasse mee op te pomp niewink 

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Thu, 18/10/2018 - 07:35

O/K nou verstaan ek waar oor julle praat, ja ek like ook daai soort windpompe, veral as hy so stadig in die agtergrond tjie.....tjie......tjie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus