Ek dink met sekere…
Ek dink met sekere onaangenaamdhede elders, gaan dit dalk nou besiger raak.
Kampforum besoeke
Middag kampers
Dit het sekerlik te doene met die onderwerpe en terugvoere oor kampplekke en toere wat hier geplaas word.
Groete
Wessel
Ek het nie uitgelog nie, nou…
Ek het nie uitgelog nie, nou eers hier kom kyk.
Lekke maar
Forum tel op ja maar soos ek al genoem het sal dit lekke wees as almal op klim kyk dan gesels ons dat die spoeg span
Persoonlik dink ek dit is…
Persoonlik dink ek dit is die positiewe "vibe" wat hier heers ook natuurlik. Geen stout kinders wat vinger gevegte aanknoop nie.
14 lede aan lyn
Sien somer vroeg al 14 lede dink net as al die lede aanlyn is lekke
as al die lede aanlyn is …
as al die lede aanlyn is
Dan crash ons die server! ![]()
Jy is aan stuur
Gelukkig is jy n boffen nee wat die server gaan bietjie hakel van die verkeer dan is hy weer klop 100 bedonderd ![]()
Amper weer naby 'n rekord …
Amper weer naby 'n rekord![]()
16 aanlyn
Skerpioen
JaquesK
wessels
Josef Willem
Leeutemmer
Wildehont
lein
Len Loader
Lapskag
Jan Meyer
Voortrekker
TWTFAWC
Chris Boucher
neef Herman
HennieBo
Johann L
Ons nou 12 kort 88 vir 100
Waar is al die lede kom skakel in en gesels saam seblief![]()
Maak 'n nuwe draad van…
Maak 'n nuwe draad van Toyota en al sy probleme dan sal ons 120 slaan![]()
Hier is te min wat Toyota ry…
Hier is te min wat Toyota ry om so baie te praat.
Nee, vee uit die draad
Vandat ons die Totota draad begin het, het ons geval met 2 Aanlyn, lyk my die Draad is nie so populer soos julle gedink het dit gaan wees nie, maar moenie komkommer nie, ek is nog hier![]()
Soos skerpioen sê die Toyota…
Soos skerpioen sê die Toyota ouens is nou aflyn en noppad na hulle naaste Mahindra handelaars toe.
wie het wat gesê
Het die Toyota manne mekaar gekontak of wat, want in die laaste halfuur is daar 6 ekstra lede op die forum, Bly om te sien ons kan ook saamstaan en die Toyota verdedig![]()
Hulle is seker nou daar en…
Hulle is seker nou daar en op hulle fone.





Ja Hennie die verkeer het…
Ja Hennie die verkeer het beslis toegeneem. Hier is 'n ander draad "Rekord" waar daar aangemeld was van 23 en ook 30 lede wat aanlyn gemerk was vroeër die week. Google stats wys kampforum ervaar hierdie week rekord besoeke! Na gister 17500 klieks vir die afgelope week!