Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kom ek probeer nog een Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 minutes ago
Proef Video - Elim Gasteplaas Keimoes Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -18 minutes ago
Grabouw buitelug skou November 2026 Wessel Strydom -54 minutes ago
VSA stelsel November 2026 Wessel Strydom -58 minutes ago
Politiek ---geld.... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Stil stem lokaal November 2026 Geert -2 hours ago

18 aanlyn op die oomblik

Brackenfell
Submitted by HennieBo on
Forums
Ek sien ons is tans 18 lede aanlyn.
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 19/10/2018 - 11:31

Ja Hennie die verkeer het beslis toegeneem.  Hier is 'n ander draad "Rekord"  waar daar aangemeld was van 23 en ook 30 lede wat aanlyn gemerk was vroeër die week.    Google stats wys kampforum ervaar hierdie week rekord besoeke!  Na gister  17500 klieks vir die afgelope week!yes   

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Fri, 19/10/2018 - 12:03

Middag kampers

Dit het sekerlik te doene met die onderwerpe en terugvoere oor kampplekke en toere wat hier geplaas word.

Groete

Wessel

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 19/10/2018 - 14:30

Forum tel op ja maar soos ek al genoem het sal dit lekke wees as almal op klim kyk dan gesels ons dat die spoeg span

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 30/10/2018 - 07:36

Gelukkig is jy n boffen nee wat die server gaan bietjie hakel van die verkeer dan is hy weer klop 100 bedonderd cheeky

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 01/09/2021 - 13:36

Amper weer naby 'n rekordwink

16 aanlyn

Skerpioen

JaquesK

wessels

Josef Willem

Leeutemmer

Wildehont

lein

Len Loader

Lapskag

Jan Meyer

Voortrekker

TWTFAWC

Chris Boucher

neef Herman

HennieBo

Johann L

0
Vaalwater, Limpopo
Profile picture for user Josef Willem

Josef Willem

Fri, 03/09/2021 - 09:03

Vandat ons die Totota draad begin het, het ons geval met 2 Aanlyn, lyk my die Draad is nie so populer soos julle gedink het dit gaan wees nie, maar moenie komkommer nie, ek is nog hiercool

0
Vaalwater, Limpopo
Profile picture for user Josef Willem

Josef Willem

Fri, 03/09/2021 - 09:48

Het die Toyota manne mekaar gekontak of wat, want in die laaste halfuur is daar 6 ekstra lede op die forum, Bly om te sien ons kan ook saamstaan en die Toyota verdedigyes

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus