
Vir my is die beste ding van kampforum sy mense. Ek was vandag bevoorreg om nog 'n Lid in die vlees te ontmoet! Die Geeswatwandel! Wat 'n nice ou. Ek weet sommer as dit nie vir werk was nie sou ons die hele dag gekuier het en vannaand saam gaan spook het ![]()
Nee regtig waar, wat 'n gawe, eerbaarlike en nice mens!
Gesie dit was nou flippen awesome om jou te ontmoet en 'n happie saam te geniet, dankie!
Ek sien uit om jou weer te sien. Ons het lekker geskinder ![]()
Nou moet daai gees en geesin…
Nou moet daai gees en geesin met die klein gesies nog net sy Navara-kombinasie Feb Sionsberg toe sleep, dan spook ons almal die hele Heidelberg op spoke😱
Oom Slot, nader aan die tyd,…
Oom Slot, nader aan die tyd, check nog die dinge uit. 😀😀😀
Sien die Gees kap my 'n nora…
Sien die Gees kap my 'n nora op daai ander kamp draad van meester Noddy.
Passop , ek weet nou hoe jy lyk![]()
Oom Groot Gees, oh my word,…
Oom Groot Gees, oh my word, laat ek gaan loer. 😢
Mmmm, lyk nie te sleg in die…
Mmmm, lyk nie te sleg in die vlees nie.
As ek nou so 35 jaar jonger was........
Hy is toe nie n regte GEES…
Hy is toe nie n regte GEES nie, maar regte VLEES. ![]()
Harry, hy het net vir vandag…
Harry, hy het net vir vandag weer in sy vleeslike vorm verskyn.
Moet erken ek het hom heel anders voorgestel?
Sê niemand iets van die…
Sê niemand iets van die Nissan badge nie? Ek het gesorg dat ons spesiaal so staan?
Soos ek verstaan, het die…
Soos ek verstaan, het die bank eienaarskap oor geteken aan die GEES.
Lekker Lekker.
Sal niks sê van die "badge"…
Sal niks sê van die "badge". Mag dalk net negatief wees. So ek bly liewers stil. Veral die naam wat my vriend uit gedink het.
Juis waarom ek gesê het die…
Juis waarom ek gesê het die Navara kombo.
Die Gees lyk darem toe nie…
Die Gees lyk darem toe nie so ellendig soos ek verwag het nie. Lyk nogals na 'n bruikbare spook. Ek dink sy volgende ryding sal 'n ordentlike ryding wees (amper sê ek "'n Toyota wees").
Lyk nogals na 'n bruikbare…
Lyk nogals na 'n bruikbare spook.
Regtig 'n baie aangename knapie en ook baie ordentlik en hy was mooi netjies aangetrek ook.
Aai tog, daar is die ou…
Aai tog, daar is die ou gesie se vermomming ook maan toe, lekker om die kommentaar te lees. Gaannoueers bietjie in die hoekie sit. 😄😄😄😄
As Oom Colin maar net weet…
As Oom Colin maar net weet watse gedagtes die Antie het.....![]()
As ek nou so 35 jaar jonger…
As ek nou so 35 jaar jonger was........
Ek hoor gister die Gees hou van ouer vrouens ![]()





Oom Voorrie, dit was great,…
Oom Voorrie, dit was great, volgende keer moet jy oorslaap dan vat ons n paar biere en braai n lekker vleisie.
Ek sal die wyfie vra om die karavaan se beddegoed vir jou op te sit, dan voel dit soos kamp. 😀