
Vir my is die beste ding van kampforum sy mense. Ek was vandag bevoorreg om nog 'n Lid in die vlees te ontmoet! Die Geeswatwandel! Wat 'n nice ou. Ek weet sommer as dit nie vir werk was nie sou ons die hele dag gekuier het en vannaand saam gaan spook het ![]()
Nee regtig waar, wat 'n gawe, eerbaarlike en nice mens!
Gesie dit was nou flippen awesome om jou te ontmoet en 'n happie saam te geniet, dankie!
Ek sien uit om jou weer te sien. Ons het lekker geskinder ![]()
Nou lyk die Gees sommer baie…
Nou lyk die Gees sommer baie bekend ?
Bly om te sien hoe lyk die…
Bly om te sien hoe lyk die Gees. Darem nie lelik soos die spook nie. Glo hy sal plan maak vir Sionbergh Saamtrek !!
Glo hy sal plan maak vir…
Glo hy sal plan maak vir Sionbergh Saamtrek !!
Klink my die Gees is gewillig, maar die vlees nie? Of is dit nou andersom ![]()
Aai toggie, ja die wyfie is…
Aai toggie, ja die wyfie is so paar jaar ouer as die gesie. ![]()
![]()





Voorie, 'n man praat NOOIT…
Voorie, 'n man praat NOOIT van ouer vrouens nie, en ook nie van MILF'sof Gougars nie!!
Die polities korekte beskrywing is, "Meer volwasse Dametjies"
Jy behoort te weet, 'n dame word nooit oud nie, hulle word net al hoe meer volwasse. Natuurlik as hulle nog die paal dansery doen is hulle nog baie jonk van vlees, net volwasse in hul gees.