Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
misverstand!!! Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Lekker Chris. Het dit geniet… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -5 hours ago
Kom ek probeer nog een Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
Proef Video - Elim Gasteplaas Keimoes Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago

Die Gees in die vlees!

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Geeswatwanxel

Vir my is die beste ding van kampforum sy mense.  Ek was vandag bevoorreg om nog 'n Lid in die vlees te ontmoet!  Die Geeswatwandel!  Wat  'n nice ou.  Ek weet sommer as dit nie vir werk was nie sou ons die hele dag gekuier het en vannaand saam gaan spook het smiley

Nee regtig waar, wat 'n gawe, eerbaarlike en nice mens!  

Gesie dit was nou flippen awesome om jou te ontmoet en  'n happie saam te geniet, dankie! 

Ek sien uit om jou weer te sien. Ons het lekker geskinder laugh

 

Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Wed, 24/10/2018 - 17:20

Oom Voorrie, dit was great, volgende keer moet jy oorslaap dan vat ons n paar biere en braai n lekker vleisie. 

Ek sal die wyfie vra om die karavaan se beddegoed vir jou op te sit, dan voel dit soos kamp. 😀

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 24/10/2018 - 17:36

Nou moet daai gees en geesin met die klein gesies nog net sy Navara-kombinasie Feb Sionsberg toe sleep, dan spook ons almal die hele Heidelberg op spoke😱

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Wed, 24/10/2018 - 19:46

Ai, die man se kop is reg aangeskroef  -  dring daarop aan dat die foto die Nissan wapen moet insluit !

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Wed, 24/10/2018 - 19:47

Ek het my kommentaar geskryf voor ek joune gesien het Anton.  Daardie wapen het ek onmiddellik opgemerk.

 

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Wed, 24/10/2018 - 21:33

Die Gees lyk darem toe nie so ellendig soos ek verwag het nie. Lyk nogals na 'n bruikbare spook. Ek dink sy volgende ryding sal 'n ordentlike ryding wees (amper sê ek "'n Toyota wees").

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Wed, 24/10/2018 - 21:37

Aai tog, daar is die ou gesie se vermomming ook maan toe, lekker om die kommentaar te lees. Gaannoueers bietjie in die hoekie sit. 😄😄😄😄

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus