Hi daar almal.
Ek beplan `n “Om die Kampvuur” saamtrek op 9 tot 11 November 2018 by Bosfontein Woonwapark in Bela Bela.
Deon en Martie het ingestem om ons spesiale tarief van R720.00 per staanplek te gee as ons meer as 10 waens is.
Ek het ook James en Andre gekry om vir ons `n kampvuurkonsert te doen, regstreeks tydens die uitsending van “Om Die kampvuur” 10 Nov 2018 (Kyk gerus na hulle webblad http://www.jamesenandre…; )
Frik, skryf jy nog eksamen…
Frik, skryf jy nog eksamen of is dit jou vrou??
Frik, skryf jy nog eksamen…
Frik, skryf jy nog eksamen of is dit jou vrou??
He he, nee Arie, ek is eksamen loos maar ek weet sy en die kleintjies skryf daar rond eksamens.
Miskien moet ek dit as ek gesinloos is dit my naweek maak!
Moet ook nog kyk of ek die…
Moet ook nog kyk of ek die bank kan roof voor als vir Desember gaan.
Sal lekker wees as Frik en…
Sal lekker wees as Frik en Willem dit ook kan maak?
Ja stem oom Arie. Daai koue…
Ja stem oom Arie.
Daai koue wat moet gedrink word saam oom Frik is long overdue.....
Mmmmm, GG en Arie, hierdie…
Mmmmm, GG en Arie, hierdie arm begin ek sommer self te draai. Kleintjies begin met eksamen die Maandag na die kamp.
Laat ek kyk hoe loop die dinge en of daar nog ń kamp plek oop is.
Maak dit sommer my weekend...
Yes Yes great man oom Frik! …
Yes Yes great man oom Frik!
Kom die ander mense....die tyd loop uit...
Waar is Leeu???? Join jy ons? Gees? Pokolwane is mos om die draai? Oom Dusty???? Riaan, kom wys jou stoele man....Gerhard?? Oom Wessels?
Kom al die res ook......ons wag
Gewoonlik as ek so n naweek…
Gewoonlik as ek so n naweek sit by die huis met geen planne of koers nie dan begin ek fiddle aan die scooters en stel hier en adjust daar met gepaardgaande effense steurende decibels vir kinders wat moet leer en n vrou wat se moermeter in die rooi laat klim, so ek dink die solo kamp is goed vir die harmoniesie balans in by die Petoors-Clan.
Sal sommer nou nou vir Deon mail en hoor vir n gat.
November en Desember is vir…
November en Desember is vir die Slotte uit, ons is of op midweeks, of sit met kuier mense tot vroeg Januarie, om nie eers van al die verjaardae te praat nie. Ons voorouers was baie bedrywig jare gelede gedurende Maart en April maande![]()
Gerrit, ons kamp nou die…
Gerrit, ons kamp nou die naweek by Almega, sou graag wou saamgaan, het te laat hier gesien.
Ek wag nog vir tannie Martie…
Ek wag nog vir tannie Martie om terug te kom na my.
Right vriende, die Frikadel…
Right vriende, die Frikadel sien julle in Bosfontein, gaan sommer vannaand al begin pak!!
Jammer oom slot...lekker…
Jammer oom slot...lekker Wilsur en oom Frik. Jy sal nou sien, dit gaan die eerste wees van vele!!!
Spek, jy het nog nie jou…
Spek, jy het nog nie jou slag verloor nie. As jy praat, dan luister die mense!! ![]()
Kyk Antie, daai man kan…
Kyk Antie, daai man kan gesag afdwing, as hy sy stem dikmaak spring almal, net nie mooi seker van sy vrou nie??





Ek dink amper dat dit daai…
Ek dink amper dat dit daai tyd ekdamen tyd is, sal vannaand by ma hoor en laat weet.