Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert ... Braai met 'n Weber Chris Boucher -19 minutes ago
Sedgefield November 2026 Jan Meyer -22 minutes ago
Pretoria November 2026 Geert -48 minutes ago
ChrisB Braai met 'n Weber Geert -54 minutes ago
Brits oorverhit ook November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Rona... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -1 hour ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sat, 03/11/2018 - 21:18

Sien vanaand op die nuus dat die plaaslik vervaardigde Nissan NP300 bakkie het 'n volle "nul" (pokkol) ge-"score" in Europese veiligheidstoetse. Maar dit pas seker nie onder hierdie draad nie, want dit is nogal 'n ernstige aanklag teen 'n plaaslike voertuigvervaardiger. 

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sat, 03/11/2018 - 21:33

Ek het dit darem nie hier geplaas met die bedoeling dat dit iets snaaks is om oor te lag nie. Maar toe ek sien dat Gesie sê die bakkie op die foto wat Johan geplaas het "is nogals 'n Navara" - dink ek toe sommer aan dié nuusinsetsel. Google "Nissan NP300 safety specs" om o a. die AA se kommentaar te sien.

0
Irene
Profile picture for user Grootwind

Grootwind

Sun, 04/11/2018 - 11:00

Die Datsun Go het ook 'n zero gekry 'n jaar of drie terug? Dalk het hulle verward geraak tussen "zero defects"en "zero safety" ? laugh

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sun, 04/11/2018 - 15:48

Ek sien nou die aand op die nuus dat veral baie van ons duurder karre ook maar vrot gevaar het met die toetse??

Hulle het nie fabrikate genoem nie.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 12/11/2018 - 05:34

Voories, moenie van kieries praat nie jong!   'n Vriendin, wat ek baie lank laas gesien het, het die naweek hier gekamp saam met haar kinders.   Sy is my ouderdom en sy loop nou met 'n kierie.  Dit is amper, met 'n skok, wat mens besef dit kon net sowel jy gewees het.   Ouderdom is nie vir sissies nie, jy weet nie wat jou gaan tref nie.   Nee, o wêreld mens moet maar elke dag bietjie oefening probeer inkry om die beendere en spiere op 'n manier aan die gang te hou.laugh

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Mon, 12/11/2018 - 11:00

Anton se kommentaar op 'n ander draad laat my ding aan die volgende:

Dr bel die loodgieter middernag. My toilet wil nie spoel nie vertel hy.

Die loodgieter sê toe vir hom die die deksel agter op te lig, 'n disprin in te gooi en weer probeer. As dit nie werk nie bel my moreoggend weer

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 12/11/2018 - 15:16

Die een sal nog baie kan vang ?  smiley

video
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus