
Baie geluk met jou…
Baie geluk met jou verjaarsdag Petra, hoop die "Ou paal" gaan jou darem lekker bederf vandag.
Skande, skande, dat ek…
Skande, skande, dat ek vanoggend vergeet het van Petra se verjaarsdag. Dankie Voories, dat jy alweer die voorbeeldige een is en ons ouens met die kort geheues, laat onthou.![]()
Baie geluk Petra! Mag hierdie dag vir jou baie spesiaal wees. Ek hoop Arie is alreeds besig om jou te bederf, besig om jou uit te vat vir 'n lekker glasie wyn en 'n heerlike middagete. Dan moet jy later op die stoeptent sit en hy moet jou bedien, van kop tot tone. En jou vanaand ook van kop tot tone bedien.
Mag die Heer jou seën met goeie gesondheid in die nuwe lewensjaar wat voorlê. Al ken ek jou nie, is jy vir ons 'n voorbeeld, dankie daarvoor. Ek wens jou nog vele gelukkige jare toe saam met ou Arie!
Baie Geluk Arie!
Ons moet seker vir Arie ook baie geluk sê!
Baie geluk Arie dat jy jou vrou so mooi versorg en dat sy nog 'n jaar saam met jou kon deurbring!
Welgedaan!
Arie, dra my gelukwensing…
Arie, dra my gelukwensing aan Petra oor en jy mag haar maar 'n bietjie bederf. Ons sal ons oë toe hou sodat ons dit nie sien nie
Geluk Petra
Lekke verjaar en ons weet Arie gaan jou bederf vandag
Happy birthday Petra...
and I still remeber the melktert
Moerse baai dankie.
Warren
Oom Arie, dra ook asb ons…
Oom Arie, dra ook asb ons gelukwense oor aan die tannie![]()
Baie geluk Petra!!! Bederf…
Baie geluk Petra!!!
Bederf nou vir Arie in die grond in vandag, ne!!
Baie geluk Petra, geniet en…
Baie geluk Petra, geniet en gaan groot.
Petra vra dat ek asb haar…
Petra vra dat ek asb haar dankie aan julle almal oordra, sy waardeer dit opreg, ook aan die wat WA gestuur het, sy waardeer dit vreeslik baie!
Ja sy het my vroeg oggend in die bed verras met 'n GROOT persent vir my!!!, salllie verder uitbrei nie.
Het haar toe maar so bietjie bederf, wou haar Nylstroom toe vat vir 'n ete by Peppe, maar sy wou Fritto Misso by Ocean Basket eet, dit is ok al ordentlikerige eetplek hier na die Waterfront afgebrand het. Ons het lekker ge-eet en 'n botteltjie Grace leeg gemaak. voor dit lekker koffie en koek by spoonsfull geniet.
Ja sy se sy het die dag sover geniet, ek sal maar vanaand haar vroeg oggend geskenk weer terug gee aan haar, ek is mos nou nie 'n suinige ou nie?
Dankie almal!
Voorie, dankie darem iemand wat al my harde werk raak sien?
Ai nou is ek weer laat!!! …
Ai nou is ek weer laat!!!
Baie geluk Petra, mag die jaar wat voot lê die beste jaar tot nog toe wees. Rykste seën wense vir die jaar vorentoe.
Mooi Arie! Onthou net…
Mooi Arie! Onthou net vanaand as jy teruggee. Dit is beter om te gee as om te ontvang.![]()
Baie geluk Petra. Rykste…
Baie geluk Petra. Rykste seen vir U gesondheid en vreugde jare saam met Arie. Bly Arie vir U lekker bederf vandag !
Sjoe, baie laat hierso. …
Sjoe, baie laat hierso.
Baie geluk tannie Petra, mag daar nog baie jare van vreugdevolle tent opslaan vir tannie wees.
Hiep hiep, Hoorray!





Petra jy moet lekker verjaar…
Petra jy moet lekker verjaar vandag! Ek hoop Arie laat jou toe om ook 'n bietjie te sit en relax en dat hy darem vir jou lekker drink goedjies en snacks gaan aandra
