Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -11 minutes ago
5.6kg Umfula Johann L -2 hours ago
Bo Umfula Johann L -2 hours ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
10 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
9 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

klein Jannie

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Afrikaanse juf vra die graad 6 klas, wie kan 'n verduideliking gee van die uit drukking "Uit die oude doos"

Die klas is stomgeslaan, die moderne jeug ken mos nie die ou idiome nie, my kinners het altyd gedink [nou nog] 'n idioom is 'n idiotiese ou omie!

Elk geval die klas sit haar so en kyk met sulke groot oge en oophang mondjies, julle weet mos die moderne intelegente uitdruking op 'n gesig?

Steek klein Jannie so half onseker sy vuilerige handjie op en vra; "Juffrou ek is nie seker nie maar kan dit dalk 'n laat lammetjie wees?"

Waar my wa staan

Arie

Mon, 26/06/2017 - 16:12

Week of so later vra die selfde Juf vir die selfde klas die betekenis van "Klem in die kaak?"

Die een ken Jannie baie goed en soos blits is sy hand op, darem die keer skoon van hy het hom gewas na pouse om die sigaret reuk te probeer afkry!

Daai een ken ek Juf, my pa het Saterdag die huis geverf buite om, hy staan toe bo op 'n leer om daar hoog bo by te kom. 

Ons groot 'Great Dane" hond het daar verby gestap en 'n slagyster onder die leer gelos.

Toe my afklim toe klim hy in die kaak!

0
Waar my wa staan

Arie

Mon, 26/06/2017 - 16:23

Juffrou vra die kleintjies om te veertel van iets wat hulle langs die pad gesien het op pad skool toe.

Santie steek haar klein mooi skoon [sy is immers vroulik, altyd skoon] handjie op en vertel dat sy 'n pap hond gesien het.

Juf verduidelik mooi, 'n mens se 'n dooie hond en nie 'n pap hond nie! "Nee Jufrou" se Santie " Die hond was nie dood nie net pap, 'n ander hond was besig om haar op te pomp!"

0

Seker daai selfde juffie wat ook eendag vra dat die kinders die volgende dag moet terugkom en vertel wat vir hulle mooi is in die lewe. 

Sannie kom terug en sê blomme is vir haar tog te mooi....mooi Sannie, seg die juffie.

Pietie sê die is vir hom te mooi en Klasie sê dat is vir hom tog te mooi en so gaan hulle aan.

Dis die selfde klein bliksem van 'n Jannie en juffie vra maar versigtig vir hom wat is sy antwoord.

'n Swanger meisie is mooi juffie. 'n Swanger meisie? Hoe dan nou so Jannie?

Nee juffie, kom my sussie mos gisteraand by die huis en vertel vir my pa sy is swanger, toe sê my pa, dis nou mooi, dis nou f$#¥€n mooi!!!

0
Port Elizabeth

Frieps

Tue, 27/06/2017 - 07:56

Goeie een Spekkies.  Ek hoor al hoe sê die pa dit na die "goeie" nuus wat hy gekry het.laugh

Die juffrou sê vir die klas hulle moet almal die volgende dag iets aantrek wat die naam van 'n dorp voorstel.   Die oggend is almal opgetooi met iets, behalwe Jannie.  Hy is heeltemal kaal.

Sannie het 'n krans van jakarandas op haar kop, sy stel Pretoria voor.  Grietjie het 'n string lemoenbloeisels om haar nek, sy stel Zebedelia voor.   Gertjie het 'n swart streep op sy rug, Swartruggens.  So vra die juffrou almal watter dorp hulle voorstel, maar sy vra niks vir Jannie nie.

Sê Pietie vir Jannie:  "Sien jy, ek het jou gesê die juffrou gaan nie daai marble in jou hall sien nie".

0
Centurion

Dusty

Tue, 27/06/2017 - 09:43

Daai selfde juffrou het vir die klas vertel dat hulle een besondere dag 'n speletjie gaan speel. Hulle almal gaan uit die klas  en wanneer hulle terug kom moet hy/sy 'n plek in Suid Afrika voorstel.

Eerste dogter kom in met blomme oral. Juffrou se toe dit is Bloenfontein.

En so gaan dit aan totdat Jannie inkom sonder 'n draad klere. juffrou se toe dit is Kaalfontein.

Se Jannie toe vir sy maatjie: "Ek het jou gese dat juffrou nie vir Marblehol gaan herken nie."

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 27/06/2017 - 13:14

So word Petra en ek toe mos na die smart  partytjie toe genooi. Almal van ons moes aantrek om een of ander stad of land voor te stel.

Ek gaan toe ook maar kaal met 'n papier kardoesie soos oor die mees uitstaande punt van my.

Daar gekom kyk die gasvrou my so half geskok aan en vra wat stel ek voor, verbaas ant ek "Dit is tog voor die hand liggend, Pakkiestan - - hellooooe" Moet se sy was maar 'n blond gewees.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus