Forums
Ou Gees en vriende as julle nou eendag lekke wil kamp en lekke visvang is Klaserie dam naby Hoedspruit net die plek ek al daar gevang en my vriend wat soms weg raak ou gesie wat wandel
google kaart
Frik nog nooit gehoor
Frik nog altyd veilig daar gevoel baie mooi dam met kamp staan plekke





Baie belangrike vraag, in…
Baie belangrike vraag, in die ou tyd kon ons lekker gaan suip het langs enige dam, hoe veilig is dit daar?