Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -4 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -4 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video

Wa gaan more kamp vir 16 dae. Nog nie klaar nie skade gehad met kas deure wat nat geword het wat in nuwe jaar vervang moet word. Badkamer sal in nuwe jaar klaar gemaak word, maar ons gaan kamp. Hier is so paar fotos

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Thu, 20/12/2018 - 04:54

Geniet jou wa. 

Rome is nie in een dag gebou nie. Jy kan trots wees op jou goeie hande werk.

Almal kan en sal nie so groot projek aanpak soos jy nie. Wys jou net waar toe jy in staat is.

Geniet hom. 

0

Dankie almal.

Ja ons gebruik blou led ligte op die agtergrond en lyk baie mooi. Ons het gister gesleep graskop toe en al het ons swaar gery met die mis saam het ek baie lekker gesleep.

Le nou in die bed met heerlike reen wat val op die dak.

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 25/02/2019 - 10:53

Nou Ja, en toe het ek uiteindelik die kans gekry om Ski se wa van nader te sien van binne en buite.   Dit is regtig 'n baie netjiese woonwa, binne en buite en was 'n hoogtepunt by ons saamtrek.  smileyyes

 

0

Nou Ja, en toe het ek uiteindelik die kans gekry om Ski se wa van nader te sien van binne en buite.   Dit is regtig 'n baie netjiese woonwa, binne en buite en was 'n hoogtepunt by ons saamtrek.  smileyyes

Dankie Anton. Volgende kamp sal die wa darem klaar wees dan kan jy mooi fotos neem.

0

Oom...cheeky

Daai wa van jou is somme briliant

wens ek't sulke vaardighede.....

 

0

Oh Yaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaay

I'm gonna be rich...... Very very rich......

First ever preggy-man...

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus