My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore
Wa gaan more kamp vir 16 dae…
Wa gaan more kamp vir 16 dae. Nog nie klaar nie skade gehad met kas deure wat nat geword het wat in nuwe jaar vervang moet word. Badkamer sal in nuwe jaar klaar gemaak word, maar ons gaan kamp. Hier is so paar fotos
Baie netjies Nico.
Geniet jou wa.
Rome is nie in een dag gebou nie. Jy kan trots wees op jou goeie hande werk.
Almal kan en sal nie so groot projek aanpak soos jy nie. Wys jou net waar toe jy in staat is.
Geniet hom.
Geniet die kamp met daai…
Geniet die kamp met daai netjiese wa Nico👍
Gebruik jy verskillende…
Gebruik jy verskillende kleure LEDs vir die lig wat oor daai portrait skyn?
Ek glo julle gaan baie…
Ek glo julle gaan baie lekker kamp in daai mooi wa. Geniet dit.
Dankie almal. Ja ons…
Dankie almal.
Ja ons gebruik blou led ligte op die agtergrond en lyk baie mooi. Ons het gister gesleep graskop toe en al het ons swaar gery met die mis saam het ek baie lekker gesleep.
Le nou in die bed met heerlike reen wat val op die dak.
Nico, dit kan net lekker…
Nico, dit kan net lekker wees. Geniet dit.
Stuur vir ons van daai reen. Het dig brood nodig die kant
O, ek sien nou, dit is die…
O, ek sien nou, dit is die TV, skuus 😁
Nee daar geen tv nie dit is…
Nee daar geen tv nie dit is n glas backdrop om wa af te rond
Panorama by graskop bly n…
Panorama by graskop bly n wenner al reen dit altyd daar.
Nou Ja, en toe het ek…
Nou Ja, en toe het ek uiteindelik die kans gekry om Ski se wa van nader te sien van binne en buite. Dit is regtig 'n baie netjiese woonwa, binne en buite en was 'n hoogtepunt by ons saamtrek. ![]()
![]()
Nou Ja, en toe het ek…
Nou Ja, en toe het ek uiteindelik die kans gekry om Ski se wa van nader te sien van binne en buite. Dit is regtig 'n baie netjiese woonwa, binne en buite en was 'n hoogtepunt by ons saamtrek.
Dankie Anton. Volgende kamp sal die wa darem klaar wees dan kan jy mooi fotos neem.
Hallo oom Nico - dit was…
Hallo oom Nico
- dit was lekker om jou te ontmoet en bietjie te kon gesels en kuier
Julle is sommer 'n awesome spannetjie ![]()
Dit is so. Dit lyk of jy nog…
Dit is so. Dit lyk of jy nog een van die dae oupa gaan wees ![]()





Lyk beslis nie na n " home…
Lyk beslis nie na n " home-built" probeerslag nie. Kon jy toe by die begroting bly.