Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
so gevoel by stembus November 2026 Wessel Strydom -21 minutes ago
Narsis - raai van wie praat ek? November 2026 Len Loader -50 minutes ago
VETO stem November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Stem heeltemal saam Wessel… November 2026 neef Herman -15 hours ago
Herman... November 2026 Wessel Strydom -16 hours ago
Wessel, hierdie is n… November 2026 neef Herman -18 hours ago

Geseende Kersfees 2018

Centurion
Profile picture for user Lolla
Submitted by Lolla on
Forums

Geseende Kersfees 2018

Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Mon, 24/12/2018 - 18:50

Mag ons elkeen opnuut die rede vir Christus se geboorte besef. Mag elkeen geseënd wees en sy liefde ervaar. Geseënde Christusfees vir ieder en elk

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 25/12/2018 - 05:43

Goeiemôre aan almal op hierdie Kersfeesoggend.   Terwyl ons vandag die geboorte van Jesus herdenk, hoop ek julle gaan almal 'n besonders aangename dag beleef.   Mag die liefde wat Hy aan ons bewys het, almal omvou in hierdie dag.

Happy Xmas, everybody!!

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 25/12/2018 - 06:17

Mag vandag n dag vir jou wees waar Jesus se liefde uit jou mond kom Ervaar Jesus liefdewink

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Wed, 26/12/2018 - 08:49

Jammer vir laat inskakel op die draad - lees deesdae maar min hier blush

Hoop almal het 'n Geseënde dag beleef, en heerlik gekuier!!

 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 26/12/2018 - 20:36

Soos Frans is ek ook bietjie laatwink

Ek glo en vertou dat julle almal 'n heerlike geseeënde dag geniet het, myne was ekstra spesiaal. My klein oogappeltjie was heel kersdag by my gewees, nadat sy pa hom baie vroeg kers oggend huis toe gevat het.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus