
Mag ons elkeen opnuut die…
Mag ons elkeen opnuut die rede vir Christus se geboorte besef. Mag elkeen geseënd wees en sy liefde ervaar. Geseënde Christusfees vir ieder en elk
Geseënde Kersfees
Geseënde Kersfees. Mag elkeen op kersdag 'n ware Christusfees beleef.
Goeiemôre aan almal op…
Goeiemôre aan almal op hierdie Kersfeesoggend. Terwyl ons vandag die geboorte van Jesus herdenk, hoop ek julle gaan almal 'n besonders aangename dag beleef. Mag die liefde wat Hy aan ons bewys het, almal omvou in hierdie dag.
Happy Xmas, everybody!!
Geseënde Kersfees almal! …
Geseënde Kersfees almal!
Genade onbeskryflik groot ![]()
Geseënde Kersdag vir elkeen…
Geseënde Kersdag vir elkeen. Mag elkeen sy liefde ervaar. Vandag, more en ook elke dag
N spesiale dag
Mag vandag n dag vir jou wees waar Jesus se liefde uit jou mond kom Ervaar Jesus liefde![]()
Geseende kersfees vir almal…
Geseende kersfees vir almal. Mag ons almal elke dag geseend wees en Sy liefde aanvaar en vernuwe. Heerlike Christus feesdag vir almal
Geseende Kersdag aan almal…
Geseende Kersdag aan almal op die Forum.
Geseende Kersfees en alles…
Geseende Kersfees en alles wat mooi is vir almal.
Môre sê Kampforum. Geseënde…
Môre sê Kampforum.
Geseënde Christus fees vir almal.
Om Willem vir jou en jou…
Oom Willem vir jou en jou gesin ook! Geniet die dag ![]()
Soos Frans is ek ook bietjie…
Soos Frans is ek ook bietjie laat![]()
Ek glo en vertou dat julle almal 'n heerlike geseeënde dag geniet het, myne was ekstra spesiaal. My klein oogappeltjie was heel kersdag by my gewees, nadat sy pa hom baie vroeg kers oggend huis toe gevat het.





Mag elkeen op kersdag 'n…
Mag elkeen op kersdag 'n ware Christusfees beleef. Seënwense aan elk.
Koos & Irene.