Ek het nou al oor die 100mm uitgegooi van Donderdag af.
Hoop dit val waar dit nodig is 🙏
Dit wil amper reen hier in…
Dit wil amper reen hier in midrand
Hier by ons nou lekker begin…
Hier by ons nou lekker begin reën met gebrul van donderweer in agtergrond ![]()
Nou lekker geskrik. Was nog…
Nou lekker geskrik.
Was nog besig om te tik, dat hier ook paar lekker druppels val en toe ek begin tik van die donderweer toe klap hy hier bo ons. Die grond skakelaar spring AF en als is dood met net die nood lig wat aankom.
Dit was nogals 'n harde slag.
My Laptop het die vakansie besluit hy sien nie meer die battery nie, so ek moes eers weer op start en aanteken.
Ons hier.................
...................in die winterreënval streek is darem vanaand ook geseën met 'n bietjie reën, ongelukkig net so 3mm, maar ons is dankbaar. Miskien kom daar nog 'n bietjie.
Die................
................."nog 'n bietjie" hierbo het toe wel gekom en staan nou op 5mm ! Maar vanoggend is daar nie 'n wolkie in die lug nie.
Ons hier in die winter reënvalstreek, sit nou maar terug en wag op nog 'n verrassing.
Gisteraand hier by ons ook…
Gisteraand hier by ons ook 5mm geval met 'n lekker wind storm.
Hier by ons gisteraand vroeg…
Hier by ons gisteraand vroeg aand n woeste storm gehad. Vir byna n uur was n baie groot deel van Centurion se krag uit gewees.
Het nou 22mm uitgegooi vir…
Het nou 22mm uitgegooi vir gisteraand se reën en ligte haelstorm
Anton, ons het die hael…
Anton, ons het die hael gemis. Het nog nie gaan kyk wat is in die reenmeter nie
Vanmiddag het swaar storms…
Vanmiddag het swaar storms gehad en 40mm reen geval. Baie bly oor die reen asook om die hitte te breek.
Ons wag.......................
...................maar vir 'n moontlike reëntjie teen Vrydag volgens die weervoorspellers. Sal welkom wees want al drie my reëntenks is nou leeg en nou is munisipale water weer aan die orde van die dag.
Ons het net so skrik maker…
Ons het net so skrik maker gekry, het die ding op fb gesien.
Nounet hier by ons begin…
Nounet hier by ons begin reen. Baie dankbaar daarvoor
Hier by ons ook, met sulke…
Hier by ons ook, met sulke swaar donker wolke ![]()
Ja, net die wind wat nie…
Ja, net die wind wat nie lekker is nie.
Hier het dit ook so bietjie…
Hier het dit ook so bietjie geval, ons is so dankbaar vir die verligting, die lug is nou so effe af gekoel👍
Ons het ook so 16 mm…
Ons het ook so 16 mm vroegaand gekry. In totaal nou 169 mm vanaf Oujaar. Baie dankbaar. My gras het ook baie mooi reggekom/herstel.
Ons het ook vroegaand gekry,…
Ons het ook vroegaand gekry, nog nie die meter leeg gemaak nie, skat so 10mm.





Het gisteraand 25mm reen uit…
Het gisteraand 25mm reen uit gegooi. Ons is geseënd met die reen by ons