Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear

luister nou wereldwyd stereo

help lekker reseptenuwe onderwerparrowgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

43996 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hallo Jolli!    Welkom op… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Voortrekker -17 minutes ago
Dankie vir die verwelkoming… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Jolli Trolli -19 minutes ago
Jolli Trolli baie welkom op… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Johann L -23 minutes ago
Jurgens Ci - die waarheid Jurgens Ci- DIE WAARHEID Jolli Trolli -29 minutes ago
Hi Johann,  dankie.  Ek het… Jurgens Ci- DIE WAARHEID Voortrekker -1 hour ago
Hennie......... Januarie 2019 Koffiekroeg! Len Loader -1 hour ago
GM ! Januarie 2019 Koffiekroeg! Len Loader -1 hour ago

En die reën val lekker

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on Tue, 01/01/2019 - 11:55
Forums

Ek het nou al oor die 100mm uitgegooi van Donderdag af.

Hoop dit val waar dit nodig is 🙏 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 10/01/2019 - 09:16

Nou lekker geskrik.

Was nog besig om te tik, dat hier ook paar lekker druppels val en toe ek begin tik van die donderweer toe klap hy hier bo ons.  Die grond skakelaar spring AF en als is dood met net die nood lig wat aankom.

Dit was nogals 'n harde slag.

My Laptop het die vakansie besluit hy sien nie meer die battery nie, so ek moes eers weer op start en aanteken.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 11/01/2019 - 20:21

...................in die winterreënval streek is darem vanaand ook geseën met 'n bietjie reën, ongelukkig net so 3mm, maar ons is dankbaar.  Miskien kom daar nog 'n bietjie.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 12/01/2019 - 07:30

................."nog 'n bietjie" hierbo het toe wel gekom en staan nou op 5mm !  Maar vanoggend is daar nie 'n wolkie in die lug nie.

Ons hier in die winter reënvalstreek, sit nou maar terug en wag op nog 'n verrassing.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 15/01/2019 - 20:49

...................maar vir 'n moontlike reëntjie teen Vrydag volgens die weervoorspellers.  Sal welkom wees want al drie my reëntenks is nou leeg en nou is munisipale water weer aan die orde van die dag.

Roodepoort

HennieBo

Fri, 18/01/2019 - 05:48

Ons het ook so 16 mm vroegaand gekry. In totaal nou 169 mm vanaf Oujaar. Baie dankbaar. My gras het ook baie mooi reggekom/herstel.