Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -1 day ago
Pretoria November 2026 Geert -1 day ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 day ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -1 day ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Oom Vleisbal (en Johann L)

Profile picture for user Speknek
Submitted by Speknek on
Forums

Baie geluk oom Frik

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 03/07/2017 - 10:28

Baie geluk Johann!  Jy moet die dag geniet saam met al die kinders!

Ek gebruik nou my super powers en verander die draad naam na "Oom Vleisbal (en Johann)"

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Mon, 03/07/2017 - 13:01

Oom Johann!!!!

Jy moet 'n moewieslikste dag he, hoop daar is nog vreelik baie vir jou voor!!!

Arie

0

Baie dankie vir almal se seenwense, word waardeer. 

Ek het ń redelike besige tyd gehad die dat ek biki skaars was. Ek en die tweeling was op my verjaarsdag in die jagveld en my moeder is toe nou ook ń dag na my verjaarsdag oorlede. 

Laas Vrydag begrafnis gehou en toe weer gaan kamp die Sondag in Naboom vir die Bokkie week met die kiddies se sport. 

Gister aand teruggekom. 

Rowwe tyd, maar eks terug by die lekker forum en bly om julle almal te "sien"!

Sionbergh

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus