Baie geluk oom Frik
Baie geluk Frik, mag dit 'n…
Baie geluk Frik, mag dit 'n baie geseënde jaar wees. (Verjaar ek en jy saam, en ek dink dit gebeur elke jaar?)
Baie geluk Frikadel. Mag…
Baie geluk Frikadel. Mag dit 'n mooi dag wees en 'n nog mooier jaar wat voorlê.
Verstaan ek nou verkeerd, of verjaar jy ook Johann?
Baie geluk Frikadel! Mag jy…
Baie geluk Frikadel! Mag jy n lekker dag hé!
Hehe Freda, ja, ek verjaar…
Hehe Freda, ja, ek verjaar ook vandag.
Al my kinders en kleinkinders onder een dak saam met ek en my beterhelfte.
Nouja, sommer baie geluk aan…
Nouja, sommer baie geluk aan jou ook Johann. Geniet die dag saam met al die kinders.
Baie geluk Johann! Jy moet…
Baie geluk Johann! Jy moet die dag geniet saam met al die kinders!
Ek gebruik nou my super powers en verander die draad naam na "Oom Vleisbal (en Johann)"
Oom Johann!!!!…
Oom Johann!!!!
Jy moet 'n moewieslikste dag he, hoop daar is nog vreelik baie vir jou voor!!!
Arie
Baie geluk julle met julle…
Baie geluk julle met julle verjaarsdag, geniet dit en gaan groot.
Van my kant af ook!!!!
BAIE geluk met die verjaarsdae, VELE MEER!!!!
Veels geluk liewe maatjies
Aan Johan en Frikkadel geluk met julle geboorte datums en mag daar nog vele meer wees .
Baie dankie
Baie dankie vir almal se seenwense, word waardeer.
Ek het ń redelike besige tyd gehad die dat ek biki skaars was. Ek en die tweeling was op my verjaarsdag in die jagveld en my moeder is toe nou ook ń dag na my verjaarsdag oorlede.
Laas Vrydag begrafnis gehou en toe weer gaan kamp die Sondag in Naboom vir die Bokkie week met die kiddies se sport.
Gister aand teruggekom.
Rowwe tyd, maar eks terug by die lekker forum en bly om julle almal te "sien"!

Oom Frikadel, jy moet n…
Oom Frikadel, jy moet n moewiese dag he!
Mag daar nog baie jare voor wees saam met jou geliefdes.