Goeie môre medekampers.
Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.
Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.
Lekker dag en naweek vir elkeen.
Goeie môre vriende, geniet…
Goeie môre vriende, geniet die koel Saterdag.
Anton, genietdie kuier met jou ouers.
More kampgeesdriftiges, Ons…
More kampgeesdriftiges,
Ons wag in spanning vir die reen.
Hi daar.Ja Dusty, die…
Hi daar.
Ja Dusty, die voornag is 'n gesukkel en dan is dit nog gereeld deur die nag ook. Het altyd so 21:00 gaan slaap maar nou se dae is ek moeg en as ek na so uur nog nie slaap nie kan ek maar opstaan en heelwat later weer probeer.
Geniet julle dag in vrede.
Ja Len, hier was ook so…
Ja Len, hier was ook so rukkie terug lekker donderweer maar geen reën nie, hoop dit kom later.
Sien nou op 179 is daar 'n…
Sien nou op 179 is daar 'n program "Going RV"
Nogals nice ksravane, 26vt plus van so $19,000
Dan was daar RV's (die bus) van so $125,000.
Daai is jou meer senior…
Daai is jou meer senior waens en ryhuise Willem. Sal persoonlik like van ‘n 5th wheeler
Hello almal
Ek hoop julle het 'n heerlike Saterdag sovêr. Ja, hier by ons word ook net reën voorspel maar dit gebeur nie. Intussen is ons damme nou aan die leeg loop, sit een van die dae sonder water. Herman, ek het gisteraand op die nuus gesien hoe beroerd gaan dit in Oudtshoorn!
Geniet die aand!
Naand vrinne, vuurtjie amper…
Naand vrinne, vuurtjie amper reg vir n paar vet lamtjoppe. 2 uur n hewige donderstorm, darem sonder hael, 12mm. Trek oop en 4 uur nog een met 10mm reen. Die berg was vol van die watervalletjies gewees, te mooi vir woorde. Plaasdam teen 6uur propvol en loop oor.
Gaan nog reen vanaand, of kom ek se dit lyk so.
Freda, ek hoor dit gaan so sleg daar, mense ry water van rioolwerke aan vir hul tuine. Ons is werklik geseend hier teen die berg. Ons veld verdroog, maar nog altyd genoeg water gehad vir huis en tuin.
Goeie more almal. Koffie is…
Goeie more almal.
Koffie is sommer lekker vanoggend. Wie drink vanoggend saam?
Broer het gistermiddag kom kuier en lekker gesels.
Geniet die rusdag tenvolle.
Wie drink vanoggend saam? …
Wie drink vanoggend saam?
Ek doen! Moore! ![]()
Goeie môre. Geniet julle dag…
Goeie môre. Geniet julle dag in vrede.
Dagsê, Julle manne en…
Dagsê,
Julle manne en maninne reg vir “Superhero Sunday”?
Ek wag maar vir die boeing want koffie is nou nie my gunsteling nie 😂





Goeiemôre Noel!
Goeiemôre Noel!