Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Juffrou: Pietie, hoekom is…
Juffrou: Pietie, hoekom is daar verskillende bloedgroepe?
Pietie: sodat muskiete n keuse het vir verskillende "flavours"
Engels in Namakwaland
In Namakwaland, waar meeste mense Engels net vir selfverdediging gebruik, was daar by die skooltjie 'n Gr 5 klassie wat 'n nuwe Engels-juffrou gekry het.
Toe die jufrou die oggend by die klas inkom se sy: "Morning class"
Heel agter sit daar 'n outjie en hy is al een wat teruggroet met 'n "morning miss".
Die juffrou vra toe:"And why are you the only learner greeting me?"
Se die mannnetjie:"Cause I are the only one here whose name are Klaas miss"
Plaasboer vertel vir sy…
Plaasboer vertel vir sy werker wat ook al bejaard is dat hy nou gaan aftree. Werker se kommentaar: O, die meneer gaan die plaas aftree.
Nee sê die boer, hy gaan nou retire.
O, sê die werker. Die meneer gaan vir die bakkie nuwe tires koop.
Nee man sê die boer. Soos die son opkom ek gaan by die stoep sit tot die son hy gaan slaap. Elke dag dieselfde
O, sê die werker. Die meneer gaan boer
Kollega reken hy was verlede…
Kollega reken hy was verlede week by die dokter.
Dokter sê hy. Ek het n probleem. Die een oomblik onthou ek iets en ner daarna vergeet ek weer daarvan.
Wanneer het dit begin vra die dr.
Wanneer het,wat begin vra hy toe.
En ook: "I always liked woman but I can't remember why."
Mag ek nooit so oud word nie…
Mag ek nooit so oud word nie![]()
"I always liked woman but I can't remember why."
Ek het vandag daai ekstra…
Ek het vandag daai ekstra myl probeer loop vir my company.
Toe kry my baas my langs die pad en vat my terug werk toe!!!
🙄🙄🙄
Lekke een Wit Eland
Jou baas gee nie om vir jou nie Eland hy moes jou los dat jy loop jy kort bietjie tyd om te beplan vir volgende kamp![]()
In order to reduce the cost of camping
new look low cost shower's & toilets at resorts... delivered to your site..









Hehehe....
Moooi so Johan....