Goeie môre medekampers.
Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.
Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.
Lekker dag en naweek vir elkeen.
Goeie more almal. Johann,…
Goeie more almal.
Johann, sterkte met die begrafnis. Ek glo dat almal vertroos mag word.
Gaan nou koffie maak.
Lekker rusdag vir ieder en elk
Goeie môre almal, geniet 'n…
Goeie môre almal, geniet 'n lekker sonskyn Sondag.
Goeiemôre maters. Julle…
Goeiemôre maters. Julle moet 'n Awesome dag hé.![]()
Sterke aan al my mede Stormer supporters met die herstel (ek weet nie eintlik of dit herstelbaar is nie?
)
Ek dink ek moet maar weer potjiekos maak vandag
Môre sê
Alle eer aan die Bulle. Hulle't uitstekend gespeel. Maar sonder om enigsins afbreek te doen aan die Bulle se voortreflike wen, sou die wyse waarop die Stormers gespeel het, selfs enige ander paloeka spannetjie laat goed vertoon het.
Ek was bly om vroeg terug te keer van 'n familiebraai op Hermanus, sodat ek die wedstryd kon kyk. Na die Bulle se eerste drie van die tweede helfte het ek gaan tuin natspuit.
Goeie more almal vanuit 'n…
Goeie more almal vanuit 'n sonskyn Roodepoort,
Geniet julle dag.
Ek lek maar wonde vandag. …
Ek lek maar wonde vandag. ![]()
Hoop nou net nie, die hele seisoen gaan so nie ![]()
Wie drink saam
Skink daai koffie hier loop hy soos stroop my stomers span wel een woord pateties son skyn vir die eerste keer die week vrede
Dagsê almal. Ek hoop julle…
Dagsê almal. Ek hoop julle Sondag verloop wonderlik sovêr.
Colin is ook maar lekker vies vir sy Stormers span, nie oor hulle verloor het nie, maar omdat hulle so swak gespeel het. Ek is natuurlik in my noppies want my span het die Jaguars gewen laat gisteraand.![]()
Geniet die res van julle dag.
Dagsê Kampforum.Gister…
Dagsê Kampforum.
Gister weer gespook met die verf kwas.
Vorder stadig, die groot muur lyk of dit vinnig vorder maar nie die klein stukkies nie.
Geniet jou dag in vrede.
Goeie môre almal. Nuwe week…
Goeie môre almal.
Nuwe week. Mag elkeen die dag en week geniet
Goeie môre almal. Geniet…
Goeie môre almal. Geniet hierdie dag en week.
More Hennie.koffir is…
More Hennie.
koffie is gemaak, wie drink saam?
Goeie môre Stoffel en Hennie…
Goeie môre Stoffel en Hennie, ook die hele kamp gemmenskap, skink maar, ek drink saam.
Geniet julle nuwe dag en nuwe week met alles wat die week bring.
Ek wonder of Frans nog…
Ek wonder of Frans nog lekker langs die see le?
Goeiemôre almal! Julle…
Goeiemôre almal! Julle moet 'n awesome week hé! ![]()
![]()





Sien ek nou eers, ek het nog…
Sien ek nou eers, ek het nog nie ordentlikheid gehad vandag nie.
Goeie dag almal, hier gaan dit rep en roer, sedert ons Woensdag laat middag, terug gekom het van Eastco, was daar nie tyd om my grondseil en panele oop te maak en te ventileer nie. Tussen die gras sny en die kleinkinders oppas, moes ek nood gedwonge vandag daai takies verig. Gelukkig het dit nog nie begin ruik nie. (Grondseil was modderig en nat). Ek wil darem nie skaam kry Donderdag as ek daai vrot mif goed by Sionbergh oop maak nie😂
Geniet die res van die dag, more oggend vroeg moet ons na 'n begrafenis in Pretoria gaan, moes wag vir 'n niggie wat oorsee is en eers vandag hier land.