Goeie môre medekampers.
Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.
Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.
Lekker dag en naweek vir elkeen.
Goeie môre almal, 'n lekker…
Goeie môre almal, 'n lekker dag vir julle. Party kamp al en ander is oppad, ry veilig en maak die beste daarvan.
Goeie môre sê Kampforum. …
Goeie môre sê Kampforum.
Geniet jou dagvin vrede.
Harry, ek hoop om so teen…
Harry, ek hoop om so teen 12uur daar te wees.
Dagsê almal. Ek is klaar…
Dagsê almal. Ek is klaar gepak en reg om te ry Addo toe. Vanoggend het ek sommer vinnig 'n paar slaaie en kerrievis gemaak om saam te neem.
Die Westewind looi ons hier in die Baai vandag.
Lekker middag en aand vir almal.
Freda - ons wag vir 'n…
Freda - ons wag vir 'n lekker Addo-verslag. Geniet dit.
Goeie more almal. Sit nou…
Goeie more almal.
Sit nou met bekef koffie. Wie drink saam?
Anton, Johann veilig ry. Antie julle ook.
Lekker dag vir elkeen
Goeie môre Stoffel en almal…
Goeie môre Stoffel en almal wat nog hier gaan kom inloer. Die families wat gaan kamp hierdie naweek moet veilig ry en dit geniet. Die res sal maar lippe aflek.
Goeiemôre! Stoffel ek sal…
Goeiemôre! Stoffel ek sal saam drink, dankie
Lekker dag vir almal en spoedig reis vir kampeerders - see you soon!
Goeie môre kampforum familie…
Goeie môre kampforum familie, julle moet die dag terdee geniet.
Stoffel, skink maar, ek drink saam koffie.
Freda, veilig ry en geniet.👍
Ek loer net in om te sê…
Ek loer net in om te sê hello en koebaai. Gaan nou stort en aantrek en laaste paar dingetjies doen, dan ry ons om so 10 uur by Addo te wees.
Weereens, aan die saamtrekkers, veilig ry en geniet dit.
Lekker dag vir almal.
Môre sê Kampforum. Geniet…
Môre sê Kampforum.
Geniet jou dag in vrede.
Goeie more. Is lekker stil…
Goeie more.
Is lekker stil hier by die kamp. Het vroeer gisteraand n jakkals hoor skree.
Die wat vandag ry moet veilig ry
Lekker dag vir elkeen
Goeiemôre hier vanuit 'n…
Goeiemôre hier vanuit 'n lekker koelirige Sionbergh. Die hane kraai en voëls juig met mag, honde blaf en eende kwaak. Klink vir my dit gaan' n lekker bedrywige dag wees.
Wag nou vir die ketel om te fluit, dan gaan ek 'n lekker koffietjie drink.
Lekker dag vir almal! ![]()
![]()





Môre almal
'n Bedrywige dag wat voorlê. Ek moet eers produk in Brackenfell gaan optel (amper in Len se agterplaas) en gaan aflewer in Caledon. En die tyd loop uit vir my Voorlopige Belasting Opgawe. Dit is dus 'n gejaag om terug te kom by die huis om Oom SARS te goeters te kom agtermekaar kry. Ai - ek verpes admin.
Lekker dag vir almal.