Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Water November 2026 Geert -31 minutes ago
Dinokeng C&L November 2026 Wessel Strydom -31 minutes ago
Dinokeng C&L November 2026 Johann L -1 hour ago
Len... November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Johann... November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -10 hours ago

Februarie 2019 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie môre medekampers.

Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.

Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.

Lekker dag en naweek vir elkeen.

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 22/02/2019 - 06:16

Dusty, lyk my al kamp jy is jy altyd eerste hier.

Jy moet nou ontspan en inlê tot 9 uur, jy is mos met vakansie (lang naweek)

Almal wat kamp moet veilig ry.

Geniet dit.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 22/02/2019 - 07:27

Goeie môre kampforum, julle moet die Vrydag geniet, almal wat op die pad gaan, wees veilig.

More mede saamtrekkers, koffie het mooi geloop vanoggend.

0
Ermelo
Profile picture for user Mona

Mona

Fri, 22/02/2019 - 08:31

Goeie môre almal, lekker vrydag en die wat kamp moet dit geniet so ook die wat skou toe gaan, hoop daar is mooi en interessante goed om te sien.

Ons gaan vir die dogter in Potch kuier die naweek.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 22/02/2019 - 08:42

Goeie môre Kampforum !

Morné : Lyk my julle sukkel om weg te bly uit die Noordwes Provinsie of vlug julle dalk vir die lekker baie reën in Ermelo ?

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Fri, 22/02/2019 - 09:24

Goeie môre almal, ek is seker die koffie in die kampterrein smaak lekkerder as die hier in die kantoor. Geniet julle kamp ontbyt vandag en dink maar aan die wat nog moet werk. cryingsurprise

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 23/02/2019 - 06:02

Goeiemôre almal.   Lekker dag vir julle!  

Veral vir al die kampeerders hier by die Sionbergh Saamtrek.  Julle moet 'n lekker saamkamp dag hé en mag die vriendskappe smee en die kuiers groot gaan! 

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Sat, 23/02/2019 - 06:50

Ek hoor daar is n groot braai iewers vandag smiley

Geniet en gaan groot.

Wees veilig

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus