Goeie môre medekampers.
Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.
Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.
Lekker dag en naweek vir elkeen.
Harry, ek wou ook daai …
Harry, ek wou ook daai "comment" gemaak het. Lyk my die man slaap NOOIT![]()
Goeie môre kampforum, julle…
Goeie môre kampforum, julle moet die Vrydag geniet, almal wat op die pad gaan, wees veilig.
More mede saamtrekkers, koffie het mooi geloop vanoggend.
More Gesie, bly om weer van…
More Gesie, bly om weer van jou te hoor.👍
More oom Lock, lekker om oom…
More oom Lock, lekker om oom se stem ook weer te hoor!. ![]()
Goeie môre almal, lekker…
Goeie môre almal, lekker vrydag en die wat kamp moet dit geniet so ook die wat skou toe gaan, hoop daar is mooi en interessante goed om te sien.
Ons gaan vir die dogter in Potch kuier die naweek.
Goeie môre almal, ek is…
Goeie môre almal, ek is seker die koffie in die kampterrein smaak lekkerder as die hier in die kantoor. Geniet julle kamp ontbyt vandag en dink maar aan die wat nog moet werk. ![]()
![]()
Goeiemôre almal. Lekker…
Goeiemôre almal. Lekker dag vir julle!
Veral vir al die kampeerders hier by die Sionbergh Saamtrek. Julle moet 'n lekker saamkamp dag hé en mag die vriendskappe smee en die kuiers groot gaan!
Môre Anton en ook die res. …
Môre Anton en ook die res.
Koffie en beskuit is nou lekker.
Lekker dag vir elkeen
More more almal, Julle by…
More more almal,
Julle by die saamtrek, geniet de saam kuier.
Goeie môre kampforum, julle…
Goeie môre kampforum, julle moet 'n awsome dag geniet, ek weet hier by Sionbergh gaan ons👍
Môre almal. 'n Wonderlike…
Môre almal. 'n Wonderlike Saterdag vir almal. Ja, veral vir almal by SionBergh. Mag dit 'n reuse sukses wees.





Koffie en besk
Koffie en beskuit was lekker gewees.
Ek hoor tot die ganse wat saam gesels