Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
More sê almal. Die mooiste…
More sê almal. Die mooiste sonsopkoms gehad vanoggend
Antie. 05h41 geland om…
Antie. 05h41 geland om presies te wees 😁
Goeiemôre! Terug in die…
Goeiemôre! Terug in die mooiste land! Ek is nou op gautrain oppad huis toe
Lekker dag vir almal! ![]()
Goeie môre kampforum, geniet…
Goeie môre kampforum, geniet julle dag, lyk na bietjie reen hier vandag👍
Anton welkom terug.
Len sterkte daar by julle.
Antie, ek dwaal maar so deur…
Antie, ek dwaal maar so deur die huis en luister maar so na die naggeluide. Bly nie die heeltyd op die forum nie.
Anton, welkom terug in sonnigd SA.
Goeie more almal. Pragtige…
Goeie more almal. Pragtige sonskyn dag vanoggend. Anton, "welcome back " en jy moet lekker rus vandag. Mag julle almal n wonderlike dag sal he ![]()
Sarel, ek is so bly om te…
Sarel, ek is so bly om te hoor van julle reën. Ons het tot nou amper 30mm gehad. Dit is volgens die reënmeter maar dit het nie so gelyk nie. Ek dink daar het meer in die nag geval as wat ons besef (of gehoor) het. Dit lyk nog steeds na reën. Ek hoop ons (en julle) damme het water gekry.
Voories, bly jy is veilig terug. Geniet jou gesin en huis vandag.
Môre sê Kampforum. Welkom…
Môre sê Kampforum.
Welkom terug Anton.
Genuet julle dag in vrede.
Welkom terug Voories. Ja…
Welkom terug Voories. Ja Frieda die wind was redelik tot by Simonstad en dan weer so bietjie aan die gang by Chappies en Suikerbossie. Maar het ons darem gehelp ook op plekke, behalwe vir die laaste paar km's, toe was die wind sommer weer rof. Genadiglik eintlik sommer net baie lekker en het my 10de ene veilig kon klaar maak. My tyd was maar stadig, 5 ure 28 min
Geluk Lappies!
Dis net jou jeug wat jou gehelp het.
Nee ernstig, ek weet nie hoe oud jy is nie, maar as ek kyk na die die foto van jou saan met Lennie, dink ek jy het rede om baie trots op jouself te wees.
Baie geluk Johan, dit wil…
Baie geluk Johan, dit wil gedoen word.
Len, laat weet gerus gerus…
Len, laat weet gerus gerus hoe dit met jou en jou annerhelfte gaan.
Goeie naand!
Goeie naand vriende !
Baie rede tot dankbaarheid vandag :-
- Heerlike, harde bui reën gehad en twee van my drie reëntenks is vol ! En nog reën word vir môre voorspel
- My annerhelfte se herstel na haar rugoperasie Donderdag is fenominaal - sy is vanaand ontslaan en terug by die huis ! Sy loop al die hele wêreld vol, sonder krukke of 'n loopraam !
Len, dit is nou dubbele…
Len, dit is nou dubbele goeie nuus.
Eerstens jou vrou wat so goed herstel, en ook die reen wat die kaap kry. Ek lees net nou op Maroela, dat daar effense verligting op tuin nat maak aan gekondig is, damme is 53% vol teen oor verlede jaar se 24%.
Sê ek mos, die Here sal nie sy tuin verwaarloos nie.
Goeie more almal.Len, is…
Goeie more almal.
Len, is ook bly dat sy al soveel beter is. Als net te danke aan die Vader se liefde vir ons as sy kinders.
Ons sit ook weer vanaf 10h00 gisteraand sonder krag.
Mag elkeen n lekker Maandag en n goeie week geniet
Nog steeds geen teken van…
Nog steeds geen teken van krag wat gaan aankom nie. Gelukkig kon ek darem vir my koffie maak. Het so 5 jaar gelede my ekektriese stoof met n gasstoof vervang en kon toe water kook. Daar is nog geen taal of tyding oor wat gebeur het nie. Dalk is daar weer kabels gesteel.





Môre Môre!
Dusty was al twee ure gelede hier. Waar is jy nou Dusty, slaap jy alweer?
Lappies, ek hoop die wind gedra hom sodat die wedren kan voortgaan. Jy moet dit geniet en lekker trap!
Len, bederf jou vrou met baie liefde daar by die hospitaal. Hoop dit gaan goed vandag.
Voortrekker is seker al terug op SA bodem?
Ek hoop julle het almal 'n rustige en aangename Sondag.