Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
Len, ons is bly dat alles…
Len, ons is bly dat alles goed af geloop het, nou lê die pad na herstel voor.
Baie dankie dat jy ons op hoogte hou, sterkte vir jou annerhelfde.
Len ,is bly saam mey julle…
Len ,is bly saam mey julle dat dit goed af geloop het. Glo dat dit nou net beter sal gaan.
Hier in Kempton het nou 'n woeste bui reen uit gesak. Ek hoor nog steeds hoe lekker dit val.
Len, dankie vir die laat…
Len, dankie vir die laat weet. Sjoe, dit was 'n lange operasie. Dit was dus nie sommer kinderspeletjies nie. Siestog, hulle kan haar maar vandag nog laat rus het. Sê asb vir haar almal op Kampforum stuur groete en beste wense vir 'n spoedige en volkome herstel.
Groot G...
nee man, dit was 'n pragtige foto van jou daardie. Sit hom terug.
Baie stetkte daar Oom Len,…
Baie stetkte daar Oom Len, en stuur ons almal ons wense gir spoedige beterskap.
Ons gebede gaan met julle !
Ek is baie bly dat die…
Ek is baie bly dat die voorspellers ons dié keer nie gemis het met die 💧☔ nie ![]()
Baie dankie Vader !
Net om te wys ons was daar…
Net om te wys ons was daar. Wat n voorreg om Len te ontmoet en saam hom bly dat dit goed gaan met Annatjie. Nou net die volgende paar weke se herstel wat baie belangrik. Dankieaan ons Hemelse Vader vir al sy Genade.
Sterkte vir julle Len
Nou weet ek ook hoe lyk…
Nou weet ek ook hoe lyk Lapskag.
Spoedige beterskap en volkome herstel vir Annatjie toegewens.
As ons Len se hare afskeer…
As ons Len se hare afskeer kan hulle dalk broers wees?
Goeie more. Gisteraand so n…
Goeie more.
Gisteraand so n lekker buitjie reen gehad. Grond nou lekker nat.
Gaan nou koffie maak. Wie drink saam?
Lekker dag vir elkeen
Goeiemôre almal! Mag julle …
Goeiemôre almal! Mag julle 'n awesome Saterdag hé. ![]()
![]()
Ek vat oor' n uur die taxi na lughawe om die terutog huis toe aan te pak!
Môre
Ek het baie lekker geslaap, dankie. Hoop om dieselfde van julle te hoor. My tee was heerlik en nou gaan ek aantrek en gaan stap, dit moet nog net bietjie ligter word buite. En as dit lyk of die reën nie gaan val nie.
Ons het darem al heelwat reën gehad, alhoewel dit nie aanmekaar hard reën nie. Daar word nog heelwat reën vir vandag en môre voorspel. Ons is tog te dankbaar en hoop net die damme kry heelwat water.
Laat ek nou eers my lot by julle bekla. Kyk, dis nie maklik om op te hou rook nie. Die afgelope twee dae gaan dit weer swaar! Nee, swaarder as swaar!
Lekker Saterdag vir almal.
Sterkte met die ophou rook…
Sterkte met die ophou rook Antie. Ek het ook na baie jare se sukkel om op te hou dit kon regkry deur die God te vra vir hulp, toe ek besef ekself kon nie, en eerste ding elke oggend, selfs voor koffie, 'n stilte tyd, hoofstuk uit die Bybel en gebed, die verslawing / behoeftige drang na' n rookding oorkom ![]()
Môre almal. Heerlike reen…
Môre almal. Heerlike reen hier gehad gister maar met n hengse wind saam.
Takke het van bome afgewaai wat die kragtoevoer ontwrig het. Ons was so van 15h00 tot 22h00 sonder krag.
Gelukkig het ek vroeer gister al besluit om Eisbeins te braai wat ons toe maar by kerslig genuttig het.
Dit is weer dig bewolk vanoggend so ek dink ons kan moontlik weer reen kry.
Sterkte vir die dag






Hallo Len. Ek is bly die…
Hallo Len. Ek is bly die operasie was 'n sukses
.. En wat ' n voorreg om saam met Lappies te kon koffie drink!