Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
Ek gaan nog so n driekwart…
Ek gaan nog so n driekwart uur hier in die sitkamer sit en dan gaan ek maar klaar maak en kantoor toe gaan.
Die koffie loop soos stroop soos wat Shaun sê
Goeiemôre Stoffel en almal. …
Goeiemôre Stoffel en almal.
Lekker bakkie daai Sleepnou! ![]()
Julle moet almal 'n lekker dag he!
Groete uit Ho Chi Minh!
More Anton. Ek glo dat…
More Anton.
Ek glo dat Shaun baie gelukkig met die bakkie gaan wees. Geniet vir Ho Chi Minh
Môre almal, geniet die week…
Môre almal, geniet die week breker.
Anton, hoop net jy begin tjing tjong cha praat nie, more Anton😂
Môre almal, ek hoop julle…
Môre almal, ek hoop julle het 'n lekker dag vandag. Veral jy, Anton!
Goeie môre almal. Voories,…
Goeie môre almal. Voories, groete ook hier uit Pre To Ria
Môre sê Kampforum. Geniet…
Môre sê Kampforum.
Geniet jou dag in vrede.
Goeie middag Julle pragtige…
Goeie middag Julle pragtige mense en andere, dit is mos so dat ons kampforum mense vir mekaar omgee. Dan is dit my plig om julle gebede te vra vir Len en sy vrou Annetjie, sy gaan donderdag in vir n nood rug operasie, en ek dink dit is baie nodig dat ons aan hulle sal dink.
Ek is oppad Kaap toe die naweek en ek en Len het afgespeek om te ontmoet en hy het toe die nuus met my gedeel. Maar ons sal ander plan maak Vrydag en gaan dus inelk geval saam kuier, al is dit by die hospitaal of self sommer op die randsteen sal ook reg wees.
Len sal my vergewe maar hierdie saak is nie ligtelik nie, baie sterkte vir julle met die operasie Len en jy wat daarbuite moet sit en wag en weet nie wat daar binne gebeur nie. Is daar deur en glad nie lekker nie.
Dankie dat ek dit met julle almal kan deel hier waar ons mekaar altyd lekker groet en saam koffie drink. Ek dink op die manier gaan almal more saam Len en Annatjie wees en hulle versterk.
Groete
Lappies dis nou lekker. Ek…
Lappies dis nou lekker. Ek het al die voorreg gehad om bietjie saam met Len en sy vroutjie te kuier. Hy is darem 'n baie aangename mens, ek verlang sommer nou bou baie na hom. Stuur asb groete en geniet dit! ![]()
Lapskag, dra asb ook die…
Lapskag, dra asb ook die Slotte se goeie wense (ons sal more vir haar bid) aan Len oor. Hy het so iets op sy wild tuin draad genoem, maar ons is bly iemand van die forum sal hom persoonlik sien en ons ondersteuning aan Len en Annetjie oor dra.
Ok goodnight, geniet julle…
Ok goodnight, geniet julle dag verder. Dis nou 10pm hier en tyd om te slapies. ![]()
Goeie naand Forum. Lekker…
Goeie naand Forum. Lekker slaap Anton Zzzz
Johan en die ander
Johan (Lapskag) en andere, baie dankie vir julle boodskappe en sterkte-wense met my annerhelfte se rugoperasie môre. Ons is vol vertroue vir 'n suksesvolle prosedure.
Johan, ek sien ook baie uit daarna om jou Vrydag hier iewers naby die hospitaal te ontmoet voor jy Sondag die Argus aanpak. (Ek weet die toer se naam is nie meer Argus nie, maar almal praat nog daarvan !)
Goeiemôre almal! Lekker…
Goeiemôre almal! Lekker dag vir almal!
Vandag moet ek Da Nang toe gaan in sentraal Vietnam. Van daar sal ek Saterdag terugvlieg Singapore / Suid Afrika toe.





Gaan nou maar koffie saam…
Gaan nou maar koffie saam met jou drink Shaun. Die slaap is heeltemal weg