Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -5 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -6 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -6 hours ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -7 hours ago

Baie jammer om te hoor

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Frikadel, ek is baie jammer om te hoor van jou moeder se afsterwe!

So iets bly maar altyd baie moeilik, baie sterkte daar vir jou en jou geliefdes.

Port Elizabeth

Frieps

Sat, 15/07/2017 - 08:37

My innigste simpatie, Frikadel.   Sy rus in vrede en is op 'n beter plek.  Mag jy en die familie en almal wat lief was vir haar, vertroosting vind.   Sterkte.

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 15/07/2017 - 20:02

Oom Frikaddel, ek like om jou altyd oor tannie poppie te spot, my hart gaan uit na jou wat jou ouer tannie poppie wat jy verloor het. 

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Sat, 15/07/2017 - 20:22

Sterkte daar aan julle. Ons dink aan julle in die tyd van rou

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus